Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rabbit Hole Hotel

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rothea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 45 resensies vir Rabbit Hole Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tanya M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M

Hemels gewees.

Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Hulle is vriendelik, behulpsaam en die blyplek is ook besonders. Sal hul definitief aanbeveel .

Adele B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Baie lekker.

Baie lekker, ons sal weer daar bly.

Annelize S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S

Baie vriendelik ontvang. Die verblyf was netjies en skoon en voorsiening gemaak vir loadshedding.

Die ontbyt was heerlik. Wye verskeidenheid. Almal was vriendelik en behulpsaam. Sal graag weer daar gaan bly as ons weer Krugersdorp besoek.

Anizelle R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anizelle R

Beautiful clean rooms. Easy access to main roads and shops.

Ideal for business stays. There is a work desk in the room as well as a fridge, iron board and iron. Frieda is extremely hospitable and very friendly. They devote much attention to the customer's need. Warming the rooms while you are out. We return every year.

Marzanne S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne S

Pragtig!

Pragtig, mooi, skoon en baie vriendelik!

Hestie C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestie C

Pragtige plek, soos uit 'n storieboek. Sal enige tyd terug gaan.

Baie vriendelike personeel. Voel regtig baie tuis daar. Baie dankie vir die wonderlike plek.

Pieter D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Great stay, welcoming staff.

Air conditioning in rooms maybe.

Renier V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier V

Was gerieflik en skoon.

Wonderlike diens ontvang. Skoon kamer en baie lekker ontbyt.

Hugo C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo C

Baie lekker gekuier, beurtkrag is egter 'n probleem!

Sien sterre.

Hendrik R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik R

Baie lekker gekuier en absolute waarde vir geld.

Baie gawe en vriendelike mense en het selfs verder gegaan en gehelp met verversings vir ons huweliksherdenking.

Cilia W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilia W

Rus vir die siel.

Pragtige plek met al sy mosaïek-tegnieke die hele area vol. Rustige plek om weer kragte bymekaar te maak. Uiters vriendelike diens en heerlike ontbyt! Baie skoon en netjies.

Anrizel L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrizel L

Awsome plek.

Vriendelike diens, awesome atmosfeer en so mooi.

Hester D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D

Die plek is 'n juweel.

Die eienaar en staff is so gasvry. Dit het gevoel soos ons eie huis. Baie dankie.

Louis J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J

Verbeeldingryk.

Ideaal vir ‘n kort wegbreek. Unieke atmosfeer. Hands-on bestuur. Baie persoonlikheid. Intiem. Sprokies-mooi. ‘n Ervaring wat onthou sal word. Het dit reeds hoogs aanbeveel aan ander.

Annelien V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien V

Sien sterre.

Vriendelike diens en skoon kamers.

Maria E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria E

Fantastiese diens, verblyf en maaltye.

Fantastiese diens van almal wat daar werk veral die ontvangsdames. Baie hulvaardig.

Ella O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella O

Baie aangenaam.

Baie aangenaam. Vriendelike staf.

Illze D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illze D

Ongelooflik!

Kry die gevoel jy gaan tuis saam met Alice in Wonderland. Beste, vriendelikste diens met 'n smelt-in-die-mond-ontbyt. Netjiese kamer. Beveel dit baie streng aan vir enige iemand!

Dian S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian S

Pragtig, netjies, kleurvol en interessant.

Vriendelike diens. Netjiese kamers en heerlike ontbyt.

Fransa O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fransa O

Loved the atmosphere and the service received.

Loved the environment, the friendly service and the attitude of the staff. The rooms were clean and safe.

Singathwa M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Singathwa M

It didn't have a hotel feel, the building didn't look well taken care of especially the roofing inside and the decor drapings were a bit scary. The gas geyser shower also gave me a bad experience as I was baptised with cold water a couple of times while showering.

Breakfast was good though and the staff was friendly and willing to assist.

Monica J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica J

Onvergeetlik!

The Rabbit Hole is 'n gastehuis met 'n verskil! Die mees interessante dekor. Die personeel is professioneel, vriendelik en effektief!

Veronica H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Veronica H

Very authentic setting with interesting gardens and features.

The food was very good and the breakfast lovely. Did not understand how the gas geyser worked, but managed to get a quick shower. The sliding door could only be locked from the outside and I did not feel very safe. Overall it is a lovely place to stay and the staff are very friendly. Loved it.

Pienaar A - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pienaar A

Uitstekende ligging was 'n bonus.

Aanbeveling: Verdelers in kamers kan moontlik meer privaatheid bied. Tieners is ingestel op privaatheid. Afdakke vir motors asb. Die karre word bemors onder pragtige koeltebome. Dankie vir gasvryheid en uitstekende matras.

Rudolph V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph V

Aangenaam.

Ons is baie vriendelik ontvang met ons aankoms. Die kamer was skoon en netjies. Die koue water in die yskas was voorwaar 'n welkome lafenis. Die tuin kort egter aandag - dit lyk glad nie soos op die internetfoto's nie - dit is verwaarloos. Die twee piepklein worsies saam met die spek en eiers vir ontbyt (elkeen ongeveer 3 cm lank en 1 cm dik) was 'n groot teleurstelling.

Louisa B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa B

Gemaklike kamer en lekker kos.

Gemaklike kamer en baie lekker kos en baie vinnige diens. Baie oulike dekor, 'n baie unieke ervaring

Ellanie M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ellanie M

Ons het 2 nagte in die Rabbit Hole oornag: pragtige kamer en tuine en baie rustige atmosfeer.

Ons verblyf by die Rabbit Hole was heerlik, die personeel so vriendelik en gasvry en die kos was uit die boeke! Baie dankie vir 'n heerlike 2 dae. Ons sal beslis weer van julle gebruik maak en kan jullr ook aanbeveel met 'n geruste hart! Dankie aan al die personeel, van die skoonmakers tot die kokke, dit was heerlik! Hou so aan!

Ludwig D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig D

The Rabbit Hole was uitstaande, eklektiese dekor is baie uniek!

Lekker naweek weg na die Cradle of Humankind. Rabbit Hole was baie lekker, vriendelike diens en als wat mens sal verwag, sal beslis aanbeveel!

Liddie S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liddie S

Awesome!

Die kreatiwiteit wat in die dekor opgesluit is, is fassinerend. Dit was werklik een van my beste uitslaap-ervarings.

Alette M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alette M

Home from home!

Hoewel ons net een nag oorgeslaap het, het ons dit almal baie geniet. Die gasvryheid, hulpvaardigheid en geriewe is puik. Ek sal beslis weer kom kuier!

Corine M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine M

`n Unieke verblyfplekkie.

Fassinerend versier, asof 'n mens in `n ander wêreld is ...

Ida B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida B

Het dit baie geniet, sal weer bespreek!

Ons het dit baie geniet. Rustig en stil. Al die mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal ander mense van The Rabbit Hole vertel. Sal self weer gaan oorbly.

John V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Verblijf voor bezoek aan een aantal parken.

Jammer dat het restaurant gesloten was van zondagavond tm dinsdagavond.

Yvonne S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Pragtig, pragtig, pragtig!

Dit is die interessantste plekkie wat ek in 'n baie lang tyd gesien het. Gaan baie beslis my vriende daarheen verwys. Die kos is uitstekend en die diens en vriendelikheid van almal daar is uitnemend. Baie dankie!

Ben S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Baie lekker gebly, heerlike ontbyt en vriendelike diens.

Ons sal graag weer hier kom bly. Dit was 'n heerlike ervaring!

Trix D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trix D

Heerlik gebly! Almal was baie vriendelik. Kom beslis weer.

Dit was elke sent werd.

Susan K - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Verblyf was soos ons gehoop het dit sal wees.

Baie dankie vir vriendelike personeel en skoon, netjiese kamer.

Pieter O - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

A relaxed atmosphere with lots of neat sleeping quarters and friendly staff.

A relaxed atmosphere with lots of neat sleeping quarters. Really liked the creative decor everywhere in the garden and restaurant area. Staff are very friendly and make you feel at ease. Will definitely visit the Rabbit Hole Guest House again

Pieter S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Baie lekker. Goeie en vriendelike diens.

Ons sal weer kom ...

Philip W - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip W

A great place to stay for a weekend getaway.

As above, a wonderful place.

Chantel M - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel M

It was a very nice stay and experience.

I would definitely go back to Rabbit hole again, it gave me an Alice in Wonderland Experience. The rooms are very nice. The restaurant was the best. This place is very unique, comfy place.

Jaco V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco V

Baie aangenaam en rustig!

Dis 'n baie rustige en aangename gastehuis. Die kliëntediens en kamers is goed. Die uitleg (asook die kunstigheid) van die gastehuis het ons baie geniet.

Roxane W - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxane W

Loved it, thank you!

I absolutely loved the guest house, the decor is stunning, really worth for money. thanks.

Corienne C - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corienne C

Was cosy and very relaxing.

We will come again!

Amanda G - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda G

Enjoyed my stay!

Wonderful ambiance, comfortable, peaceful and easy to find. Will definitely stay here again.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 33, Krugersdorp Noord, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5314b82bdc466ee97f6fdd459187d9fe6794b9c499fbc8abf902fa7a0c9993604354c0288fec586cde528f7802a08518217d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 33 Viljoen Street Krugersdorp North 1739 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -26.087197563179 27.776913642883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang