Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rabbit Hole Hotel

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Tarek J
1 nag
5.0
Nov 2024

Fantastiese! Wat 'n wonderlike plekkie met die mooiste uitleg, dit het glad nie gevoel of ek in 'n stad of dorp is nie. Die diens is uitstekend, ek het lanklaas so tuis gevoel soos by hulle. Ek het nie soos 'n klient gevoel nie, maar soos familie. Die diens wat ek van hulle ontvang het, is fantasties, Friedah se kos wat sy gemaak het, is uit die boonste rakke. Die kamers is mooi en netjies en ideaal vir 'n man en vrou wat wil oorslaap. Baie dankie vir julle uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Hemels gewees. Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Hulle is vriendelik, behulpsaam en die blyplek is ook besonders. Sal hul definitief aanbeveel .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele Nanette B
1 nag
5.0
Jun 2023

Baie lekker. Baie lekker, ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

Lovely place. Very friendly host. Lovely homey feeling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelize S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Baie vriendelik ontvang. Die verblyf was netjies en skoon en voorsiening gemaak vir loadshedding. Die ontbyt was heerlik. Wye verskeidenheid. Almal was vriendelik en behulpsaam. Sal graag weer daar gaan bly as ons weer Krugersdorp besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anizelle R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Beautiful clean rooms. Easy access to main roads and shops. Ideal for business stays. There is a work desk in the room as well as a fridge, iron board and iron. Frieda is extremely hospitable and very friendly. They devote much attention to the customer's need. Warming the rooms while you are out. We return every year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzanne S
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Pragtig! Pragtig, mooi, skoon en baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hestie C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2022

Pragtige plek, soos uit 'n storieboek. Sal enige tyd terug gaan. Baie vriendelike personeel. Voel regtig baie tuis daar. Baie dankie vir die wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2022

Great stay, welcoming staff. Air conditioning in rooms maybe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rothea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 33, Krugersdorp Noord, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5314b82bdc466ee97f6fdd459187d9fe6794b9c499fbc8abf902fa7a0c9993604354c0288fec586cde528f7802a08518217d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 33 Viljoen Street Krugersdorp North 1739 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -26.087197563179 27.776913642883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang