Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rabbit Hole Hotel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 33, Krugersdorp Noord, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rabbit Hole Hotel bied bekroonde verblyf in Krugersdorp vir reisigers na Chamdor, The Cradle of Humankind en Wes-Rand area.

Die hotel bied 17 pragtige kamers. Elke kamer beskik oor 'n koninggrootte-bed, waarvan sommige op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en en suite-badkamers. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi-internettoegang en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook 'n skryftafel en yskassie in elke kamer.

Die kamers het privaat ingange wat na privaat patio's en na die tuin lei. Gaste het toegang tot oorgenoeg, veilige parkeerplek agter gemotoriseerde hekke. Wasgoed word Maandag tot Vrydag gratis gedoen vir gaste wat 2 nagte of meer bly.

Ontbyt bestaan uit 'n verskeidenheid koffie, tee, vrugtesap, 'n wye verskeidenheid graankosse, brood en vars vrugte. Hierbenewens sal 'n keuse van óf 'n Engelse ontbyt, wat bestaan uit eiers, spek, skemerkelkieworsies, tamatie, sampioene en kaas, óf 'n omelet aangebied word. Middagetepakkies en aandete kan ook op versoek voorberei word.

By Rabbit Hole Hotel kan gaste uitstekende kos geniet in 'n bekoorlike surrealistiese omgewing waar kleurvolle ontwerp gekombineer met aandag aan funksionele vereistes positief bydra tot die ervaring van diegene wat die vele besienswaardighede in die nabygeleë Wieg van die Mensdom verken.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rothea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Viljoenstraat 33, Krugersdorp Noord, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Rabbit Hole Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 33, Krugersdorp Noord, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5314b82bdc466ee97f6fdd459187d9fe6794b9c499fbc8abf902fa7a0c9993604354c0288fec586cde528f7802a08518217d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 33 Viljoen Street Krugersdorp North 1739 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -26.087197563179 27.776913642883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang