Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rabbits Den

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Rabbits Den
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Christelle B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Ontspannend.

Sal beslis weer gebruik - Puik plek en perfek, aangesien al 3 kamers ensuite is. Lekker privaat.

Ina-louise S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina-louise S

Baie lekker gebly by Rabbits Den. Die uitsigte was pragtig en daar was genoeg spasie vir almal.

Ons het baie lekker gebly. Uitstekende ligging en die eenheid is baie mooi.

Wiehan P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehan P

Wonderlike rustige wegbreek, pragtige natuurskoon!

Baie lekker gebly, kommunikasie met die gasheer was fantasties gewees. Sien uit om weer by Rabits Den te bly in die winter.

Annette S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Heerlik gekuier en gebraai! Sal enige tyd weer so maak!

Alle geriewe was daar!

Shireane G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shireane G

A quiet, wonderful place to stay.

We had a fabulous stay at Rabbits Den: easy to find, great location, great facilities and clean. The communication from the time of booking to during our stay was good. It was nice knowing we had someone to ask questions if needed. They have a back-up inverter and gas cooking options in the event of no electricity. The one aspect I had overlooked was whether the unit was serviced or not. It is not a serviced unit, but perhaps this can be arranged if needed. We stayed for three nights, so managed, but if staying longer, you may want service at some stage. There was tea, coffee, and milk provided, but no regular tea, only Rooibos. That is literally the only fault we could find!

Wilna H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna H

The house was well equipped with a nice view of the golf course.

We had a wonderful stay at Rabbits Den. The house is well equipped for self-catering and close to Clarens.

Rabbits Den se terugvoer

Dear Wilna,

We are so pleased to hear that you enjoyed your stay at Rabbit's Den! Hope to welcome you back again soon!

Rabbits Den
Gert D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D

Fantastiese verblyf.

Rabbits Den is 'n fantastiese blyplek met alles wat nodig is om dit gemaklik te maak. Alles was baie skoon en die ysmaker en gefiltreerde water was 'n groot pluspunt. Die enigste klein, klein negatief is die bome wat so bietjie van die uitsig wegneem, maar om die natuur so te besigtig is fantasties. Sal definitief weer Rabbits Den bespreek vir 'n naweek.

Andre E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre E

Lekker koue naweek!

Ons het baie lekker gebly. Dit was 'n lekker koue naweek en ongelukkig het die kaggel nie gewerk nie, maar die eienaar het uit sy pad gegaan om vir ons 'n gasverwarmer te bring.

Rabbits Den se terugvoer

Dear Andre, thank you for your positive review. I am pleased that you had a good stay!

Rabbits Den
Mia M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mia M

Great location, badly maintained house. Safe venue.

It's a great location and really safe, which made this a pleasant stay. But what made the stay less enjoyable is that the bare minimum is done to maintain the place and to check it before guests check in. All of the liquid soap holders were empty and the fireplace didn't work. The hosts were great and responsible when we alerted them to this and they came to help start up the fireplace (a valve was closed that should have been open). But, as the weekend continued, more stuff emerged for which we simply didn't have the energy to complain about: nothing to use to take hot holders from the oven; the one bedroom's cupboard door didn't close properly, the 30-second games in the lounge are incomplete (no timers), the front door's paint is peeling heavily, only one of the two bed lamps in each room is connected to electricity (no extension cord is provided for the other bed lamp to reach the power point), the tops of the dining chairs' material are stained all over and have clearly not been cleaned, the list goes on.

Lyndee H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndee H

Super relaxing accommodation - a little bit removed from the hustle which we like.

Super relaxing place.

Annelize M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M

Fantastic, peaceful setting.

Awesome location. Stunning view from the veranda/patio. Home was spacious, clean and well-equipped, including an ice machine and filtered drinking water. Had a fantastic weekend, will definitely return.

Annetjie C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie C

Rabbits Den is 'n pragtige villa. Alles is gerieflik en pragtig versier.

Die oopplan leefarea is baie gesellig. Daar is spesiaal gedink aan 'n Ysmasjien en watersuiweraar, wat baie waarde toevoeg. Dis privaat en stil vir die wat sommer net wil ontspan. Die gasvrou is uiters behulpsaam en alles het presies gelyk soos op die foto's. Ekstras soos byvoorbeeld die gasbottels en volle DStv wat op 'n inverter gekoppel is, maak dit baie gerieflik tydens die "loadshedding". Die Ysmasjien is 'n wenner. Die watersuiweraar in die kombuis is 'n groot plus.

Johan D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Net een woord. Fantasties.

Pragtig gemeubileer en gasvrou baie behulpsaam. Het verwagting oortref.

Theunis E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis E

Gemaklik en aangenaam.

Dalk net verwarmer in sitkamer en slaapkamer vir winter. Gaskaggel nie baie effektief. Net 'n voorstel.

Theo D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Theo D

Netjiese en goed toegeruste huis met 'n baie mooi uitsig in 'n veilige golf estate.

Beurtkrag is 'n probleem - daar is slegs LED ligte beskikbaar. Die gaskaggel is nie baie effektief om die huis op te warm nie.

Elizabeth V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Rustige, skoon, veilige blyplek.

Rabbits Den het al die geriewe om 'n mens se verblyf heerlik en ontspannend te maak. Dit is 'n pragtige omgewing en 'n mens kan nie vir beter vra nie. Goeie kwaliteit beddegoed en beddens, met 'n heerlike stoep om die uitsig te geniet.

Leon P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Het 'n ongelooflike tyd by Rabbits Den beleef.

Het baie lekker by Rabbits Den gebly en baie dinge om daar te doen.

Tom L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom L

Rustig, sielerus, bevredigend, iets om te onthou.

Die naam is nie verniet "Rabbits Den" nie. Die hasies het daagliks kom groet.

Estelle M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

Ons het heerlik gebly en Jocolien het alles so gemaklik moontlik gemaak.

Drie lekker groot kamers met elk 'n badkamer. Twee badkamers het baddens en storte en die derde badkamer 'n stort. Kombuis is goed toegerus en uitsig oor die Clarens-vallei is pragtig. Sal Rabbits Den verseker 100% aanbeveel.

Donavan L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavan L

Wonderlik. Baie rustig en sal weer hier kom bly.

Huis is baie netjies en skoon. Het baie lekker gebly.

Rabbits Den se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was heerlik om julle as gaste te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien.

Rabbits Den
Estelle T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle T

Ons het heerlik ontspan in 'n pragtige omgewing.

Baie goeie diens gekry van Jacolien. Lekker ontspan met genoeg spasie en al die nodige fasiliteite en toerusting - ons het selfs geleentheid gehad om die speletjies wat beskikbaar was te gebruik, heerlik gespeel op die stoep.

Bongiwe N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bongiwe N

Great patio

The parking is on the street level thus challenging to offload and load up my stuff.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie stoep

Die parkeerplek is op die straatvlak dus moeilik om af te pak en op te pak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sean S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean S

Kon nie vir beter vra nie!

Ons maatskappy se bestuursvergadering was daar gehou. Die uitsig, die huis en die atmosfeer is onoortreflik. Jacolien was blits vinnig om ons by te staan met inligting en navrae, en die huis is op een van die mooiste gholfbane in die sentrale streek geleë sal dit definitief aanbeveel!

Kobus S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S

Soos verwag. Het voorheen in die Golf & Leisure Estate gebly.

Die Clarens Golf & Leisure Estate is bekend aan ons en verkies om jaarlike hierheen terug te kom.

Lize D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize D

Rustig en goed vir die siel.

Pragtige uitsig en lekker kuierstoep.

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e56d0d06836be627b5575264248f455dfe607b8f419a3160645b07acbaa5af98a87499d0766ec24439eb6dc64d1bd44d99c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 25 5 1 5 R712 Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.507659419039 28.428118446866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang