Rabbits Den
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R712, Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Rabbits Den skuil in 'n gholflandgoed in Clarens, 'n skilderagtige dorpie aan die voetheuwels van die toringhoë Maluti- en Rooiberge. Hierdie pragtige Vrystaatse dorpie lê naby die Golden Gate Nasionale Park en is 'n ideale oornagplek op 'n reis na die bergkoninkryk Lesotho.
Dié lieflike vakansievilla beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Al die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die kamers spog ook met lieflike uitsigte oor die omgewing en gholfbaan.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die leefarea bied 'n TV met DStv, 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Dit maak oop op die patio waar gaste 'n braai of 'n alfresco-ete kan geniet met asemrowende uitsigte oor die omgewing in die agtergrond. Gaste word ook voorsien van gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.
Gewilde doendinge sluit reptielvertonings, vlieghengel, voetslaan, perdry en 4x4-avonture in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Philip Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 66
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R712, Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Rabbits Den het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R712, Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang