Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rabbits Den

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rabbits Den is op 'n gholflandgoed in Clarens, 'n skilderagtige dorpie aan die voet van die Maluti- en Rooiberge. Hierdie pragtige Vrystaat-dorp is naby die Golden Gate Nasionale Park en is 'n ideale oornagplek op reis na die bergkoninkryk Lesotho.

Hierdie lieflike vakansie-villa beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Al die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Die kamers het ook 'n lieflike uitsig oor die omgewing en die gholfbaan.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n tafel met sitplek vir 6. Dit bied toegang tot die stoep met 'n braai en 'n pragtige uitsig oor die omgewing. Gaste het ook gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.

Gewilde doendinge sluit reptielbesigtigings, vlieghengel, voetslaan, perdry en 4x4-avonture in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Christelle B
Gesin met tieners
5.0
Ontspannend. Sal beslis weer gebruik - Puik plek en perfek, aangesien al 3 kamers ensuite is. Lekker privaat.
Jul 2024
Ina-louise S
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly by Rabbits Den. Die uitsigte was pragtig en daar was genoeg spasie vir almal. Ons het baie lekker gebly. Uitstekende ligging en die ...
Sien meer
Jun 2024
Wiehan P
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike rustige wegbreek, pragtige natuurskoon! Baie lekker gebly, kommunikasie met die gasheer was fantasties gewees. Sien uit om weer by Rabits D...
Sien meer
Apr 2024
Annette S
5.0
Heerlik gekuier en gebraai! Sal enige tyd weer so maak! Alle geriewe was daar!
Feb 2024
Lyndee H
Gesin met tieners
5.0
Super relaxing accommodation - a little bit removed from the hustle which we like. Super relaxing place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R712, Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Rabbits Den het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e56d0d06836be627b5575264248f455dfe607b8f419a3160645b07acbaa5af98a87499d0766ec24439eb6dc64d1bd44d99c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 25 5 1 5 R712 Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.507659419039 28.428118446866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang