Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rachels Place

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Amanda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Kan Rachels Place met groot vrymoedigheid aanbeveel. Ons het in die pragtige en moderne eenheid nr 2 gebly. Goeie bed en beddegoed. Sagte wit handdoeke, goeie stort. En groot houers met stortgel, shampoo en conditioner, ingeval jy nie saamgebring het nie. 'n Nespresso masjien en groot houer vars melk in die moderne rooi yskas was 'n groot bederf, nie die gewone gastehuis koffiesakkies en piepklein houertjies met melk nie. Die eenheid het ook 'n TV met Netflix, Apple TV, Prime TV. Ons kan Rachels Place met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Was deurentyd per WhatsApp met ons in verbinding en is 'n baie vriendelike en warm gasvrou. Veilige parkering met beams vir ekstra sekuriteit. Dis 3.3 km van die Johannesburg Oog Hospitaal en Nuwe Johannesburg Chirurgiese Hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esau R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

The host accommodated my request for an extra day. Friendly hosts, great location, comfortable and clean accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Brigitta Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R865
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R865
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donga-laan 102, Berario, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c0b9ce86a5b043959a6d52c79dd9d23c355e969a5d67b2d149b2e2ffa833a0263f1716b5dc25b3b713e1b5ee2bc94f73657?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R865 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 102 Donga Avenue Berario 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.12912 27.9548986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang