Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Rachels Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donga-laan 102, Berario, 2195, Gauteng
  • Vanaf R865 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rachels Place is moderne woonstelle wat onafhanklik van die nasionale kragnetwerk is in in Berario in Johannesburg. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat Northcliff, Fairlands en Randburg wil besoek en spog met pragtige uitsigte oor die park en maklike toegang tot snelweë, hospitale en winkelsentrums.

Daar is woonstelle wat elk slaapplek aan 2 gaste bied en 'n koningingrootte-bed het. Elke eenheid het sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede het kombuisies wat met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Daar is 'n rusbank, 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.

Elke eenheid lei na 'n balkon met sitplek.

Die verblyf het sonkrag en 'n boorgat wat skoon water voorsien. Daar is ook laserstraalsekuriteit en 1 parkeerplek per eenheid.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anitia F
Saam met lewensmaat
5.0
It was well worth it. We thoroughly enjoyed our stay. The hosts were very friendly and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Hettie K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek in elke aspek, ligging, netheid en vriendelikheid. Heerlike verblyf, alles perfek. Goeie ligging en pragtige fasiliteite. Netjies en veilig. Ga...
Sien meer
Jan 2025
Pieter C
Besigheidsreis
5.0
Everything I expected and more, a fantastic stay. This is definitely my new base when up in Jhb. Everything I expected and more, I will...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Ben J
Saam met lewensmaat
5.0
Kan Rachels Place met groot vrymoedigheid aanbeveel. Ons het in die pragtige en moderne eenheid nr 2 gebly. Goeie bed en beddegoed. Sagte wit handdoek...
Sien meer
Okt 2024
Esau R
Besigheidsreis
5.0
The host accommodated my request for an extra day. Friendly hosts, great location, comfortable and clean accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Brigitta Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Donga-laan 102, Berario, 2195, Gauteng
  • Gaste dink Rachels Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 865
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 865
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donga-laan 102, Berario, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c0b9ce86a5b043959a6d52c79dd9d23c355e969a5d67b2d149b2e2ffa833a0263f1716b5dc25b3b713e1b5ee2bc94f73657?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R865 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 102 Donga Avenue Berario 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.12912 27.9548986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456