Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rachels Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donga-laan 102, Berario, 2195, Gauteng
  • Vanaf R865 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rachels Place is moderne woonstelle wat onafhanklik van die nasionale kragnetwerk is in in Berario in Johannesburg. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat Northcliff, Fairlands en Randburg wil besoek en spog met pragtige uitsigte oor die park en maklike toegang tot snelweë, hospitale en winkelsentrums.

Daar is woonstelle wat elk slaapplek aan 2 gaste bied en 'n koningingrootte-bed het. Elke eenheid het sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede het kombuisies wat met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Daar is 'n rusbank, 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.

Elke eenheid lei na 'n balkon met sitplek.

Die verblyf het sonkrag en 'n boorgat wat skoon water voorsien. Daar is ook laserstraalsekuriteit en 1 parkeerplek per eenheid.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Donga-laan 102, Berario, 2195, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R865
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R865
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donga-laan 102, Berario, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c0b9ce86a5b043959a6d52c79dd9d23c355e969a5d67b2d149b2e2ffa833a0263f1716b5dc25b3b713e1b5ee2bc94f73657?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R865 per nag (plek vir 2) 102 Donga Avenue Berario 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.12912 27.9548986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang