Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rachel's Self-catering Accommodation

Selfsorg

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.1
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Petra H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Heaven on earth. Hi, it was the best stay ever and it was safe. My kids and the other kids were happy, and we will most definitely recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willnice P
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Rachel's. A wonderful place to be. Ons as familie en vriende wil net baie dankie sê ons het ons kuiertjie terdeë geniet. Ons sal definitief hierdie plekkie aanbeveel en selfs meer dae boek. Huis geleë in 'n baie rustige area. Vriendelike groete.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rachel
Rachel's Self-catering Accommodation
Baie dankie vir die terugvoer, Willnice. Dankie dat jy en jou familie Rachels Self Catering Accommodation gekies het. Dit was regtig 'n groot plesier en ons sien uit na julle volgende besoek.

Chaunice G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Relaxing. Our stay was lovely. Very accommodating for big families, and the pool is there for the kids. There is also a laundry room with enclosed garage parking, and it is fully secure. Neat and spacious. This is one of the few places where we felt at home without our pockets being broken.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Wonderlike kuier. Die Jaars gesin het lekker gebly en die vakansie geniet. Dankie Rachel's Self-catering Accommodation.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rachel
Rachel's Self-catering Accommodation
Dankie Elizabeth, vir jou positiewe terugvoer. Dankie dat jou familie Rachels Selfcatering Accommodation gekies het. Ons hoop om julle binne kort terug te ontvang.

Tanya A
Kort verblyf
4.4
Jan 2023

We had a pleasant stay at Rachel's. The location was ideal. The only shortfall is that the hot water did not work in all the bathrooms. Most of the time there was no hot water. The place needs a good fumigation as there was quite a lot of spiders in the house. Some of the cupboard doors needs to be fixed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryke S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
1.4
Jan 2023

Die huis is nie geskik om uit te verhuur nie. Ons het 10 nagte geboek oor Desember en Januarie en net 2 nagte gebly noodgedwonge oor die Kerstyd omdat ander verblyf nie besikbaar was nie. Hierdie huis is nie geskik vir verhuuring nie, en glad nie op de webtuiste se standaarde nie. Die huis was vuil (vuil koffiekoppies in kombuis kas, laaie vol ou koekies en verskriklik vuil, verskriklike vrot reuk, gebreukte krane, badkamer kouekraan is helemal weg, gebreukte beddens ens.) Heeltemal te veel probleme om op te noem. Ons kon gelukkig ander verblyf kry, en van ons geld terug kry by die webtuiste. Hierdie was 'n baie groot teleurstelling, en glad nie waaraan ons gewoond is as ons boek op die webtuiste nie (ons boek gemiddeld 5 vakansies per jaar op die webtuiste).

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Rachel
Rachel's Self-catering Accommodation
Hi Maryka, Dankie vir jou terugvoer. Ons is jammer dat dit jou ervaring was. Ons het sederdien ook opgragrderings gedoen.Dit is n funksionele huis wat uitgeknip is vir groot groepe mense en ons glo dit is goeie waarde vir geld.

Shamiela K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Des 2022

Very disappointed! The house was very dirty, bedding off-colour and smelled so bad we had to go buy our own bedding and pillows. Kitchen in poor, smelly state. Our bedroom ceiling had holes and it leaked rain water on the beds. Non-compliant electrical work, loose, exposed wiring. The kitchen taps completely loose. Bedroom cupboard doors missing. The place overall is in a pathetic condition. We even had to go buy cleaning and sanitizing detergents, so we actually left the place cleaner than what we got it. Pics are deceiving! They should take close-up pics of everything so people can see the filth. I hope they redo the whole thing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Junine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Des 2020

Well received, cutlery and crockery need to filled up on. Nice big house, clean and tidy pool was also clean. Jacuzzi as advertised is a jet bath though, and not a jacuzzi. Would recommend this house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Rachel
Rachel's Self-catering Accommodation
Hi Junine, Thank you for your positive feedback. Crockery and Cutlery will be attended to. Looking forward to your next stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Rachel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 20)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 20)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stagstraat 40, Dellville Park, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b182ab16bfb7e125f0f54057144790a6993a78f4b1f56284da6acc1ac00fd0b5f414509eb39a7d98c3744afbd86522aa782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 20) 8 5 1 4 40 Stag Street Dellville Park 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0042063 22.438087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang