Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rachel's Self-catering Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stagstraat 40, Dellville Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 20)

Beskrywing

Rachel's Self-catering Accommodation is in die rustige woonbuurt Delville Park in die dorpie George geleë. Die strande van Victoriabaai, Heroldsbaai en Wildernis is ongeveer 15 km ver.

Verblyf word gebied in 3 eenhede wat almal lei na 'n privaat ontspanningsarea met 'n groot swembad. Verblyf is beskikbaar vir 20 gaste. Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. In die leefarea is 'n dubbelslaapbank wat ideaal is vir 2 kinders. Albei badkamers het storte.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en eetarea.

Daar is 2 woonstelle op die perseel wat slaapplek vir 4 gaste elk bied. Ten volle toegerus met 'n kombuis en stortgeriewe.

Die huis maak oop op 'n patio-area wat buitebraaigeriewe het. Die huis het ook 'n ruim tuin. Veilige parkeerplek word voorsien. Die 3 eenhede lei na die groot swembad.

Ander geriewe sluit onbeperkte WiFi, Premium DStv in al 3 eenhede en 'n waskamer met 'n wasmasjien vir jou gerief in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 20 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Leefarea

6

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelslaapbank

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.1
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Petra H
Saam met vriende
5.0
Heaven on earth. Hi, it was the best stay ever and it was safe. My kids and the other kids were happy, and we will most definitely reco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Willnice P
4.8
Rachel's. A wonderful place to be. Ons as familie en vriende wil net baie dankie sê ons het ons kuiertjie terdeë geniet. Ons sal definitief hierdie pl...
Sien meer
Jan 2024
Chaunice G
Gesin met klein kinders
4.6
Relaxing. Our stay was lovely. Very accommodating for big families, and the pool is there for the kids. There is also a laundry room wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Elizabeth J
Gesin met klein kinders
4.6
Wonderlike kuier. Die Jaars gesin het lekker gebly en die vakansie geniet. Dankie Rachel's Self-catering Accommodation.
Des 2023
Tanya A
4.4
We had a pleasant stay at Rachel's. The location was ideal. The only shortfall is that the hot water did not work in all the bathrooms....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Rachel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Stagstraat 40, Dellville Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rachel's Self-catering Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 20)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 20)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stagstraat 40, Dellville Park, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b182ab16bfb7e125f0f54057144790a6993a78f4b1f56284da6acc1ac00fd0b5f414509eb39a7d98c3744afbd86522aa782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 20) 8 5 1 4 40 Stag Street Dellville Park 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0042063 22.438087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang