Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Radium Hall

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hildene-weg 4, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Radium Hall Guest House is teen die hange van Kaapstad se Leeukop geleë, met asemrowende uitsigte oor Tafelberg. Hierdie nuutgeskepte moderne huis is stylvol versier met 'n mengsel van eenvoudige moderne argitektuur, pragtige ou antieke meubels uit die koloniale dae en aanrakinge van Afrika.

Verblyf bestaan uit 6 ruim kamers met hoë plafonne en moderne en suite-badkamers. Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, TV-stelle, waaiersverwarmers en toegang tot 'n WiFi-warmkol asook pragtige uitsigte oor die stad of Tafelberg.

Die gastehuis is meer as 10 jaar gelede gestig en word deur 'n energieke “mensemens” bestuur. Margie en haar seun Jamin sal die rooi tapyt vir al hul gaste uitrol en hulle verblind met hul sjarme en gasvryheid en al Kaapstad se geheime onthul oor 'n goeie glas wyn wat uitkyk oor die magiese uitsigte van Kaapstad. Beide Margie en Jamin is gekwalifiseerde toergidse en kan pasgemaakte privaat toere na die Wynlande, Kaappunt selfs gholf- of branderplankry-uitstappies en aande op die dorp aanbied.

Radium Hall is ideaal geleë in Tamboerskloof; 5 minute vanaf Kaapstad se middestad, V&A Waterfront en ander historiese terreine. Tafelberg en 'n magdom ander bergwandelings is net 'n hanetreetjie weg. Jy sal binne maklike en veilige stapafstand van die bruisende Kloof- en Langstraat met hul vele gewilde restaurante, kafees, bistro's, kroeë en nagklubs wees.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Cynthia S
Saam met lewensmaat
5.0
We had a lovely stay with a fantastic view of Table Mountain. The owners were friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Phetsile D
5.0
Peaceful and ideal location. Loved how it is nestled in a beautiful spot in the town. Accessible close to major sites but a peaceful si...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Harry V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en skoon, pragtige uitsig op Tafelberg en oor hawe. Vriendelike diens en mooi omgewing.
Jan 2023
Tim F
Besigheidsreis
4.8
Good! Margie is a great hostess. Location great. Will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Gideon P
4.4
Rustige buurt, fantastiese uitsig. Die uitsig is fantasties, die buurt is rustig.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jamin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hildene-weg 4, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Radium Hall het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hildene-weg 4, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjOTFkN2ZlLTcyOGQtNGNjMS05ZjYyLTVhZWViODUwYjNjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 4 Hildene Road Tamboerskloof 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.92872 18.4018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang