Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rafters Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Zanthea S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Perfek in alle opsigte. Rafters Cottage bied alles wat mens nodig het. Baie goed beplan en baie mooi. Die eienaars is baie aangenaam en ons is bly ons kon hulle ontmoet. Ons sal vir seker weer by hulle kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sone J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie baie lekker. Ons het heerlik gebly. Sal definitief volgende jaar weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Moderne en stylvolle akkommodasie. Hoewel ons 3 volwasse persone in die eenheid was, het dit geensins beknop gevoel nie. Baie aandag aan detail en afronding met uitstekende kwaliteit. Die eienaars was baie vriendelik en ons het baie veilig, tog privaat gevoel. Lieflike buite-kuierarea ook beskikbaar. Die feit dat die akkommodasie vir beurtkrag voorsiening maak, is werklik ń bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drucilla J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lovely stay will definitely recommend Rafters Cottage and will definitely return. Amazing and neat place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laremy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Veilig, skoon en netjies. Goeie ligging. Die eienaars het ons laat welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy V
Kort verblyf
4.2
Sep 2023

Host was very friendly and helpful, cottage was clean, perfect environment for work or to just relax. Everything was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esté V
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Verwelkomend, veilig, skoon, netjies, modern, rustig. Die eienaars is 2 pragtige omgee-mense. Het ons onmiddelik laat tuis voel. Die cottage self is pragtig en mens voel onmiddelik tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourenza Steytler F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Very comfortable, clean, stylish accommodation, with warm hospitality from the hosts. We will definitely be back - a very good experience indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Fantastiese ondervinding. Ontvangs, deel van inligting, behulpsaamheid, vriendelikheid en netheid van uitstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anastacia L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Die kothuis was baie skoon en huislik. Baie mooi dekor binne en buite. Die gashere was vriendelik en het ons tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fiona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 125
R1 125 R1 013
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 125
R1 125 R1 013
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashbury-weg 16, Plumstead, Kaapstad, 7801, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1uTx2VF4PNrZFDwWdHIUXcSa4cOIHv5fUgklRhH5CH3p7ra58D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 125 nouVanaf R1 013 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 16 Ashbury Road Plumstead 7801 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.01749786907 18.472111764863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang