Raiden's Self-Catering
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tolkenstraat 19, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Raiden's Self-Catering bied selfsorgverblyf, met privaat ingange, in Saldanha, Wes-Kaap. Hierdie eenhede is perfek vir klein gesinne, 'n groep vriende of solo-sake- en ontspanningsreisigers.
Raiden's Home, het 2 slaapkamers, een slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens.
Daar is 'n kombuis, leefarea en 'n patio met ingeboude braaiers. Die eenhede het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek van die straat af.
Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, die strand en is naby dorpe soos Langebaan en Vredenburg.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Engela Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Tolkenstraat 19, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Raiden's Self-Catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tolkenstraat 19, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang