Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rainbow Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Uli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 43 resensies vir Rainbow Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Leonard H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard H

Rainbow Lodge is on my recommendation list.

Excellent client service! Things like firewood, firelighters, matches and ice were provided, which others don't supply. I was highly impressed. The road up to there doesn't look inviting, but once you arrive and see the beauty, you completely forget about the road. An amazing place and I would definitely recommend.

Lané P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lané P

Heerlik, pragtige, sielsrustend.

Rainbow Lodge is die perfekte wegbreek! Goed toegeruste kothuis, vriendelike gasheer! Was heerlik!

Charné B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné B

Awesome rustige plek.

Baie rustige oulike plek, goeie diens.

Keith A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith A

Rus en vrede.

Pragtige natuurskoon, altyd lekker om daar te bly. Vriendelik ontvang deur Sledge en hy is altyd behulpsaam en gaan ekstra myl as jy iets nodig het.

Rainbow Lodge se terugvoer

Hi Keith,

Thanks for your kind review.

Regards,
Sledge

Rainbow Lodge
Machiel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Machiel B

Rustig.

Die terrein is uitstekend vir kinders. Almal is baie behulpsaam.

Clare S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clare S

Peaceful and relaxing.

Relaxing and peaceful.

Chris N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris N

Sal definitief gou weer gaan.

Baie stil en rustig.

Gerhard V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Pragtige ligging en nietjiese eenheid.

Pragtig plek met baie mooi uitsig. Lekker visgevang en lang ente gaan stap.

Rainbow Lodge se terugvoer

Hi Gerhard, thanks for the awesome review. Regards. Sledge

Rainbow Lodge
Marene M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene M

Baie lekker gebly.

Lekker visgevang. Mooi natuurskoon. Net te min kombuisware om etes voor te berei.

Marius S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Altyd netjies en vriendelik.

Ek was al paar keer daar en dit is altyd lekker.

Bernadett C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadett C

Baie mooi en rustig.

Ek sal Rainbow Lodge aanbeveel. Dit is baie mooi, veilig en rustig. Jy kan lekker rus in die natuur, staproete doen, visvang.

Adele B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Dit is 'n plekkie in die natuur wat waarlik rus vir jou siel gee. Die beeldskone uitsig oor die natuur is asemrowend.

Hierdie is die mooiste en rustigste plek. Jy kry waarlik rus vir jou siel in die mooie natuur. Ek sal dit weer doen. Dankie julle, dit was so lekker.

Stefann B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefann B

Absolutely fabulous.

Netjes en skoon. Baie mooi uitsig. Vriendelike diens. Maklik in- en uitgeboek. Sal definitief weer oorbly en dit aanbeveel. Baie goeie plek vir kinders.

Marlize E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize E

Ideaal vir die natuurliefhebber.

Ons het baie lekker gebly in Cottage nr 5. Daar is als wat jy nodig het. Ons was gedurende die week daar, en die mense werk op die plaas so daar was wel geraas met trekkers en grassnyers ens wat bietjie die rustigheid onderbreek het, dalk oor 'n naweek is dit stiller. Daar is 'n bass dam, maar ongelukkig nie onderhou om maklik van die kant af vis te vang nie. Te veel riete reg rondom naby die kant. As jy 'n bass haak gaan jy vassit. Hulle kan gerus bietjie housekeeping doen om die dam om dit makliker te maak om van die kant af te vang. Daar is ook 'n foreldam wat vollop vis is. Die grasperke is baie mooi en daar is orals plek om piekniek te hou. Jy kan ook gaan stap en fietsry. Ons sal definitief weer gaan.

Shaun M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun M

Magic stay.

Wonderful staff and beautiful grounds.

Melinda L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda L

Troetediervriendelik, die pad na die lodge is maklik. Vriendelike mense. Kothuis 10 is pragtig uiteengesit, skoon en entjies. Lieflike oop erf met pragtige damme.

Ek sou net voorstel dat die kombuis meer toegerus moet word. Skerp messe, daar was net 1 groot skerp mes. Medium en Large panne. Daar was slegs een klein pannetjie.

Marizelle M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marizelle M

Baie lekker.

Sal beslis weer gaan. Sledge het ons so welkom laat voel.

Martin B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Poeding vir die siel.

Stil en rustig en natuurskoon, vriendelikheid, behulpsaam, mooi.

Rainbow Lodge se terugvoer

Thank you for your positive review.

Rainbow Lodge
Yolanda F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda F

Asemrowend mooi.

Fantastiese romantiese wegbreek, idilliese plek met pragtige natuurskoon. Lekker vir Bass-visvang. Nog nie Forel probeer nie.

Yvonne B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B

Tranquility. Rustig. Gasvryheid.

Green pastures and still waters. Good place for a retreat.

Gium M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gium M

Oornag op pad na Krugerwildtuin.

Alhoewel die opsigter baie vriendelik was en baie gewillig om te help, was die eenheid aan ons toegedeel nie die een wat ons bespreek het nie, en glad nie wat ons verwag het nie. Dalk was ons oorspronklike eenheid meer getrou relatief tot die foto's op die webtuiste, maar eenheid 7 het aandag nodig, veral die beddegoed. Indien jy nie 4 sterre verwag het nie, sou die oorslaap dalk beter afgegaan het. Ons het seker te veel verwag. Die ligging is wel pragtig en daar is soveel potensiaal.

Zelda N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda N

Baie rustige en netjiese plek

Die ideale wegbreek plek om batterye te herlaai

Rainbow Lodge se terugvoer

Thank you for your positive review.

Rainbow Lodge
Madelaine S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine S

Awesomeness!

Ek is baie vriendelik ontvang - en my honde-seuns het dadelik tuis gevoel en die spasie en damme terdeë geniet. Ek het alleen gegaan en is genoeg privaatheid gehad om sommer net te ontspan terwyl die honde hul speel gespeel het. Ons gaan definitief weer terug!

David S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Amazing place can't wait to return.

Great break - spectacular place to stay - hope to return next year.

Janice E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice E

Peace and tranquillity.

Amazing breakaway place that will allow anyone to recharge the batteries! Only downfall was the terrible road to get there but it only lasted 3 km.

Sonja R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja R

Fantasties! Pragtige omgewing en baie vriendelike diens!

Ons het elke oomblik daar geniet! Dis stil en rustig en die tuine en uitsig is pragtig! Die vriendelike diens is onverbeterlik! Ons sal definitief weer daar bespreek!

Sue V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue V

Net die plek om jou batterye te herlaai!

Shaun en Ulli was uitsonderlike gashere. Ons het van meet af welkom en tuis gevoel. Heerlike naweek waar ons net kon ontspan. Nommer 5 is 'n heerlike chalet en digby die dam. Die vuurmaakhout vir die kaggel was 'n lekker verrassing. Baie dankie dat ons ons batterye kon herlaai op so 'n rustige plek.

Fred M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred M

Peaceful.

Wonderful place to stay. We felt very at home. The staff were wonderful and will definitely be back.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mike B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mike B

Rustige omgewing met vriendelike ontvangs en pragtige blomme en al was die dam laag kon ons tog die lewe geniet.

Ons het gevoel die beddegoed en handdoeke was nie lekker vars nie. Daar was nie juis lekker staproetes om te doen nie. Met reën in die omgewing kan mens dalk meer lewe in die damme en natuur verwag, maar dit was nogtans groen en blomtuine maak dit pragtig. Gasheer is aangenaam en laat mens welkom voel. Dullstroom is net om die hoek.

Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Andries E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries E

Lekker gerus.

Eenheid nr. 7 was netjies en skoon. Het mooi uitsig vanaf eenheid 7. Vriendelike en goeie diens van Shaun gekry.

Rainbow Lodge se terugvoer

Hi Andries,

Baie dankie. Ons sien uit om julle weer by Rainbow Lodge te akkommodeer.

Vriendelike groete,
Shaun

Rainbow Lodge
Tania C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania C

Baie gemaklik en die ligging was goed.

Sal beslis weer gaan. Die mense by Rainbow Lodge is vriendelik en aangenaam. Die perseel is pragtig en dit is skoon en netjies. 'n Groot pluspunt is die feit dat ons ons diere kon saamneem.

Rainbow Lodge se terugvoer

Hi Cedric and Tania,

Thank you for such a lovely review. It was an absolute pleasure having you guys stay at Rainbow Lodge. We would love to have you stay at Rainbow Lodge any time again.

Kind regards
Management and Staff

Rainbow Lodge
Sander S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sander S

Rustic and basic.

Nice accommodation. Ideal stop over or weekend for relaxing away from home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustiek en basies.

Lekker verblyf. Ideaal vir oornag of vir 'n naweek weg van die huis af.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rainbow Lodge se terugvoer

Thank you for such a nice review, Sander. It was a pleasure having you stay at Rainbow Lodge. We hope to see you soon again.

Rainbow Lodge
Koos G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos G

Aangenaam in die stilte van die natuur.

Die eerste plek wat my skakel om te verneem of ek veilig reis. Die belangstelling van beide die bestuur en die werkers is iets om te waardeer. Plek is skoon en netjies en word daagliks so gehou.

Marie H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marie H

Die stilte en die omgewing is onverbeterlik!

Die tuine en die blomme is asemrowend! Die diens is voortreflik.

Annette M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette M

Baie rustigheid!

Goeie verblyf. Nommer 3 'n bietjie beknop met bonkige meubels. Lieflike atmosfeer buite.

Rene G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rene G

Aaklig.

Glad nie beïndruk nie! Ons is hoogs ontsteld. Die beeld wat op die webwerf is, is glad nie wat ons ontmoet het toe ons daar arriveer nie. Met aankoms is ons begroet met ‘n konstruksie-spul. Die dam wat ons moes begroet is heeltemal droog en hulle is besig om te grawe. Die “ge-bap-bap-bap” van die konstruksie voertuie en die voorlaaier het ons gek gehad tot en met 5 uur. Drie en ‘n halwe uur se geraas letterlik op ons voorstoep. Kon glad nie visvang nie, want die een klomp damme het nie bestaan nie en die ander was te vol watergras en watervlak te laag.

Suzanne J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne J

Die netheid in die huisie en die natuur om die huis het van die naweek 'n hoogtepunt gemaak!

Sommer net baie baie lekker. Die vriendelikheid en kaggelvuur wat gebrand het, het die koue Vrydagaand kom warm maak! Die tuine, woude, grasperke buite, sowel as die netheid en skoon binne die huisie was baie spesiaal. Baie dankie!

Tobie B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie B

Baie mooi plek en lekker gebly!

Dit is 'n baie mooi plek! Lekker vir 'n wegbreeknaweek!

Pieter V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Wonderlike, stil wegbreek vir 'n naweek of meer.

Sal Rainbow Lodge beslis aanbeveel. Die stilte en natuur is wonderlik. Naby genoeg aan Dullstroom om daar te gaan rondloop.

Peter V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter V

Verfrissend!

Die diens van begin tot einde was uitstekend en het beïndruk. Rainbow Lodge is 'n plek waar jy jou siel weer kan vind en iets van die Skepping kan beleef. Baie dankie!

Andre V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Baie lekker gebly.

Baie mooi plekkie. Uli was vriendlik en Winston en Lady het my elke oggend en middag kom groet. My enigste klagte is dat die damme glad nie vol was nie. Dis hoekom ek daar was, so met die gevolg ek het net een klein baars gevang. Baie hout vir die kaggel gewees. Baie lekker, sal terug gaan as ek weet die damme is vol.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belfast to Dullstroom-weg, Groenvlei, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmYjg4NTllLTdhN2ItNGM4ZS05MzMxLTlmNGM3ZWE4ZTA3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Belfast to Dullstroom Road Groenvlei 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.643344742385 30.101079940796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang