Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Rainbow Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Leonard H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rainbow Lodge is on my recommendation list. Excellent client service! Things like firewood, firelighters, matches and ice were provided, which others don't supply. I was highly impressed. The road up to there doesn't look inviting, but once you arrive and see the beauty, you completely forget about the road. An amazing place and I would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lané P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlik, pragtige, sielsrustend. Rainbow Lodge is die perfekte wegbreek! Goed toegeruste kothuis, vriendelike gasheer! Was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charné B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome rustige plek. Baie rustige oulike plek, goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Rus en vrede. Pragtige natuurskoon, altyd lekker om daar te bly. Vriendelik ontvang deur Sledge en hy is altyd behulpsaam en gaan ekstra myl as jy iets nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Uli
Rainbow Lodge
Hi Keith, Thanks for your kind review. Regards, Sledge

Machiel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Rustig. Die terrein is uitstekend vir kinders. Almal is baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clare S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Peaceful and relaxing. Relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Sal definitief gou weer gaan. Baie stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gerhard V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Pragtige ligging en nietjiese eenheid. Pragtig plek met baie mooi uitsig. Lekker visgevang en lang ente gaan stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Uli
Rainbow Lodge
Hi Gerhard, thanks for the awesome review. Regards. Sledge

Marene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2023

Baie lekker gebly. Lekker visgevang. Mooi natuurskoon. Net te min kombuisware om etes voor te berei.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Altyd netjies en vriendelik. Ek was al paar keer daar en dit is altyd lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Uli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belfast to Dullstroom-weg, Groenvlei, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmYjg4NTllLTdhN2ItNGM4ZS05MzMxLTlmNGM3ZWE4ZTA3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Belfast to Dullstroom Road Groenvlei 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.643344742385 30.101079940796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345