Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rainbow Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belfast to Dullstroom-weg, Groenvlei, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rainbow Lodge is 'n pragtige plaas in die hartjie van Mpumalanga. Dit is op die Panoramaroete, halfpad tussen die Krugerwildtuin en Johannesburg, en net 250 km vanaf Pretoria en 250 km vanaf Johannesburg geleë. Dit is dus die ideale oornagplek. Rainbow Lodge sal gaste in die hartjie van die Highlands Meander betower, 'n pragtige deel van Mpumalanga wat veral vir helder strome, mere en asemrowende landskappe bekend is.

Verblyf word in 'n kothuis met slaapplek vir 11 en 'n rits selfsorghouthuisies met 'n Switserse styl gebied. Die eenhede word daagliks skoongemaak. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is, sowel as 'n stoep of 'n balkon met braaigeriewe.

Die eenhede is reg langs groot visvangdamme geleë en goed geposisioneer om privaatheid te verseker. Daar is 'n rits roetes rondom die damme en in die woud wat gaste kan gaan verken om die plaaslike wild en natuur van nader te bewonder. Die uitsig oor die damme en vallei is ook beslis iets om te aanskou.

Die lodge is baie gewild onder bergfietsryers. Daar is verskeie kort, skilderagtige roetes op die plaas, sowel as 'n grondpad-netwerk net buite die plaas wat langer en meer uitdagende roetes bied.

Rainbow Lodge is troeteldiervriendelik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Leonard H
Saam met lewensmaat
5.0
Rainbow Lodge is on my recommendation list. Excellent client service! Things like firewood, firelighters, matches and ice were provided...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Lané P
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik, pragtige, sielsrustend. Rainbow Lodge is die perfekte wegbreek! Goed toegeruste kothuis, vriendelike gasheer! Was heerlik!
Jun 2024
Charné B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome rustige plek. Baie rustige oulike plek, goeie diens.
Jun 2024
Keith A
Saam met lewensmaat
4.8
Rus en vrede. Pragtige natuurskoon, altyd lekker om daar te bly. Vriendelik ontvang deur Sledge en hy is altyd behulpsaam en gaan ekstra myl as jy iet...
Sien meer
Sep 2024
Gerhard V
Gesin met klein kinders
4.8
Pragtige ligging en nietjiese eenheid. Pragtig plek met baie mooi uitsig. Lekker visgevang en lang ente gaan stap.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Uli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Belfast to Dullstroom-weg, Groenvlei, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink Rainbow Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belfast to Dullstroom-weg, Groenvlei, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmYjg4NTllLTdhN2ItNGM4ZS05MzMxLTlmNGM3ZWE4ZTA3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Belfast to Dullstroom Road Groenvlei 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.643344742385 30.101079940796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang