Raintree Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bernadine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Sandie V - Sep 2024
Algehele gradering
Comfortable, safe, close to OR Tambo.
Artwell A - Apr 2024
Algehele gradering
I experienced excellent service in my stay.
Lees meerJohann H - Nov 2023
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel!
Mariette W - Sep 2024
Algehele gradering
"Pure plaas"-gevoel terwyl in die stad. Lafenis vir die siel. Pragtige detail.
Raintree Guesthouse se terugvoer
Hi Mariette,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is so bly jy het lekker gebly.
Tersia
Johann H - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties. Skoon, veilig, heerlike ontbyt en vriendelike mense.
Ben D - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek. Rustige atmosfeer. Ek het baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.
Raintree Guesthouse se terugvoer
Hi Yolandie
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete, Tersia.
Clarence R - Sep 2022
Algehele gradering
Puik.
Raintree Guesthouse se terugvoer
Hallo Clarence,
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg.
Hoop ons sien jou gou weer.
Tersia
Janine G - Feb 2021
Algehele gradering
Baie naby aan OR Tambo! Beautiful plek!
Leny L - Jan 2020
Algehele gradering
Kinderparadys! Heerlik gebly in pragtige omgewing.
Leon K - Nov 2019
Algehele gradering
Oornag verblyf.
Lees meerBianca B - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Maritza S - Sep 2019
Algehele gradering
Die plaaslewe, gekekkel van hoenders, gebulk van die beeste was 'n absolute fees.
Raintree Guesthouse se terugvoer
Hi Maritza,
Dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Dit was heerlik om jou te ontmoet. Hoop ons sien jou gou weer.
Tersia
Marié V - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens en netjiese skoon kamers. Dankie.
Erick Moll W - Okt 2017
Algehele gradering
Mooie kamer.
Ockie D - Jan 2017
Algehele gradering
Naby alle plekke wat ons moet besoek en baie veilig.
Marilie B - Okt 2016
Algehele gradering
Wonderlike ervaring. Hoop om weer daar tuis te kan gaan in die nabye toekoms.
Neal C - Mei 2016
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese, groot kamers en badkamers.
Ockie D - Apr 2016
Algehele gradering
Pragtig en goed georganiseerd.
Ockie D - Sep 2016
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
Lydia S - Aug 2015
Algehele gradering
Ek het 100% tuis gevoel en dit was bo my verwagting!
Heleen C - Jul 2015
Algehele gradering
Was wonderlik, mooi skoon, en spesiaal.
Irma H - Nov 2015
Algehele gradering
Ek sal almal aanbeveel om daar te boek.
Fredwin W - Jun 2015
Algehele gradering
Amazing!
Nandie V - Aug 2015
Algehele gradering
Baie tevrede!
Pierre R - Apr 2015
Algehele gradering
Rustige landelike gevoel in die middel van die stad.
Anne-marie O - Sep 2014
Algehele gradering
Skoon en netjies, rustig, gasvry.
Gerrit Kroese S - Sep 2014
Algehele gradering
Lekker!
Douw G - Aug 2014
Algehele gradering
Vriendelike diens en goeie waarde vir geld.
Alta V - Des 2013
Algehele gradering
Die kleiner detail is agterweë gelaat.
Lees meerPieter B - Mrt 2011
Algehele gradering
Excellent value for money - better than any hotel! Five star!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweedelaan 70, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang