Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raisin Rest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363, Plaas Lushof, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Raisin Rest is 'n lieflike plaas-styl kothuis geleë op Plaas Lushof wat net 5 km buite Vredendal geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n klein gesin wat die pragtige Weskus wil verken.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 driekwartbeddens asook 'n enkelbed vir 'n kind of 'n volwassene. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die knus oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel met sitplek vir 2. Komplimentêre tee, koffie, suiker, melk en beskuit word voorsien. Van die kombuis af lei 'n oulike sitkamer met 'n TV.

Boonop het hierdie kothuis 'n vermaakarea met nog 'n etenstafel en 'n binnebraai wat 'n wonderlike plek is om warm te bly in die winter. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het toegang tot gratis WiFi.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Raisin Rest
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R363, Plaas Lushof, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Raisin Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363, Plaas Lushof, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e828fb525adaff7ef384f2d562a3a0337e980fd40b5fb7116c69517bd10d225432845cc72f96eb7820b82d1c3330b04b9ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 R363 Farm Lushof 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.701889257159 18.506019519469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang