Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raisin Rest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363, Plaas Lushof, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Raisin Rest is 'n lieflike plaasstyl-kothuis op Plaas Lushof wat sowat 5 km buite Vredendal geleë is. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat die Weskus wil verken.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n enkelbed vir 'n kind of volwassene. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die knus oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus is. Komplimentêre tee, koffie, suiker, melk en beskuit word voorsien. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n TV.

Verder het die kothuis 'n kuierarea met nog 'n etenstafel en 'n binnenshuise braai. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jan-michael M
Besigheidsreis
5.0
Extraordinary. Dis altyd heerlik hier. Ons bly altyd hier as ons hier verbykom.
Okt 2024
Carla C
5.0
Best stay ever! 6 out of 5. Best stay ever! Exceeds expectation, hosts go the extra mile! Will definitely visit again. 6 out of 5!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Lize V
Gesin met tieners
5.0
Stunning plekkie waar mens dadelik tuis en gesellig voel. Mooiste tuin. Die lekkerste, skoonste en gerieflikste plekkie waarin ons in 'n baie lang tyd...
Sien meer
Sep 2024
Marius C
Besigheidsreis
5.0
Oornag verblyf op sakereis. Heerlik oorgeslaap. Heerlike, luukse verblyf! Plek is pragtig en baie keurig gemeubileer met alles wat jy nodig het. Heerl...
Sien meer
Sep 2024
Adri V
5.0
Lieflike verblyf! Lieflike verblyf. Raisin Nest is 'n ongelooflik mooi plekkie, ruim en met 'n goed toegeruste kombuis. Die gasvrou is baie vriendelik...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R363, Plaas Lushof, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Raisin Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363, Plaas Lushof, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e828fb525adaff7ef384f2d562a3a0337e980fd40b5fb7116c69517bd10d225432845cc72f96eb7820b82d1c3330b04b9ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 R363 Farm Lushof 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.701889257159 18.506019519469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang