Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raka Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Norah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Raka Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hannes V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Sal weer bespreek.

Goeie verblyf, baie privaat.

Raka Cottage se terugvoer

Dit was 'n plesier om Hannes en 'n gas te hê. Sal hom enige tyd terug verwelkom!

Raka Cottage
Nicole M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M

An awesome stay!

Beautiful garden, cosy cottage, friendly host that accommodated our special request. Absolutely fabulous!

Sonja V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Waarde vir geld, uitstekende diens.

Die eenheid was perfek vir ons behoeftes. Heerlik privaat. Ons het sommer heerlik gebly. Sal vir seker weer daar 'n draai maak wanneer ons in daardie omgewing is.

Raka Cottage se terugvoer

Dit was 'n plesier om Sonja as gas te hê. Sal hul enige tyd terug verwelkom.

Raka Cottage
Julius M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julius M

Restful and safe.

Very nice, the cottage is clean, everything we needed was there, very clean, safe parking.

Stephani R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephani R

Lekker om 'n gasvrou in die oë te kyk en nie 'n COVID-styl sluitkassie nie.

Nora doen baie moeite om haar gaste tuis te laat voel. Al die ekstratjies word waardeer.

Raka Cottage se terugvoer

Gaste soos Stephani maak ons bedryf lekker. Uitstekende gas. Netjies, met goeie kommunikasie. Dit was 'n plesier om haar te huisves.

Raka Cottage
Gerrit En Gwen S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit En Gwen S

Uitstekende verblyf!

Raka Cottage is hoogs aanbeveelbaar! Veilig, gemaklik met alles wat jy benodig. Pragtige gasvrou wat haar toespits daarop dat haar gaste gemaklik is. Elke dag se ekstra bederfies in die vorm van vars vrugte, jogurt, water, sap was regtig 'n verrassing. Baie keurig versierde plek in die bos! Heerlik stil met gaan kragonderbrekings nie.

Urbanus H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Urbanus H

Waarde vir geld en die ligging is perfek.

Ons het baie lekker gebly en sal enige tyd weer daar oornag.

Raka Cottage se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle by Raka Cottage te hê. Jul is enige tyd welkom hier!

Raka Cottage
Anthony N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony N

Excellent.

We didn't spend much time at the cottage as we were out sightseeing in the day. We would have liked to have spent a day in the beautiful garden relaxing. The cottage was equipped with everything that was required. The cottage was very clean and comfortable. The host and her husband were fantastic and very helpful.

Raka Cottage se terugvoer

Anthony, it was an absolute pleasure hosting you!

Raka Cottage
Frikkie K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie K

Quiet and relaxing.

Stairs to the cottage a little bit difficult.

Marieta R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta R

Uitnemende gasvryheid en diens.

Uitmuntende waarde vir geld. Pragtige gasvrou en puik diens.

Kobus B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Uitstekende plek, pragtige tuin.

Die mooiste plek waar ons nog oornag het. Die trappies deur die tuin is soos 'n stappie deur 'n stukkie reënwoud in die berge. Die eenheid is baie stylvol en netjies en het alles wat nodig is. Baie netjiese area en tog naby alles. Ons sal enige tyd weer hier wil oorbly. Nora en Dries, dankie vir julle gasvryheid.

Jeanette W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette W

Pragtige plekkie, ten volle toegerus.

Heeltemal privaat, in 'n pragtige tuin geleë. Gasvrou het geen moeite ontsien om hulp te verleen nie. Daar is met liefde aan die fynste detail gedink om ons as gaste tuis te laat voel.

Raka Cottage se terugvoer

Jeanette, dit was net n plesier om julle as gaste te hê!

Raka Cottage
Johanna D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna D

Pragtige, rustige plekkie.

Raka Cottage het aan al ons verwagtinge voldoen en meer. Al is daar 'n hele paar trappies op na die Cottage was dit deur en deur die moeite werd. Die vriendelike eienaars was heeltyd "hands on" en het gehelp en voorsien in ons ekstra benodighede. Tuin is ongelooflik mooi en het ons dit geniet on daar te sit en 'n vleisie te braai. Sal hul vir seker aanbeveel.

Raka Cottage se terugvoer

Joke, dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê. Dankie vir n netjiese Cottage wat julle agter gelaat het. Dit word waardeer.

Raka Cottage
Maryna S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S

Excellent.

Perfect location, friendly service and private.

Charmaine B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Privaatheid en skoon.

Lekker koffie, beskuit, vrugtesap en yogurt elke dag. Dit was 'n besonderse verrassing elke dag. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Selfs vir ons handdoeke by die swembad uitgesit. Definitief aan te beveel

Pieter L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

'n Baie mooi en gerieflike oornagplek!

'n Uitstekende plek om te bly as jy die Laeveld bietjie wil verken! 'n Baie private, netjiese en goed toegeruste kothuisie in 'n tipiese Laeveldtuin tussen die rotse en groot bome. Vars vrugte en blomme laat mens dadelik tuis en welkom voel.

Raka Cottage se terugvoer

Pieter, dit was 'n voorreg en groot plesier om julle as gaste te hê!

Raka Cottage
James D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D

My verblyf was uit die boonste rakke.

Raka Cottage is uitstekende akkommodasie. Die cottage is baie stylvol met baie goeie linne en al die nodige geriewe. Norah was baie vriendelik en ondersteunend en dit was 'n plesier om haar as gasvrou te hê. Ek kan Raka Cottage met vrymoedigheid aanbeveel.

Amanda R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Gasvry, vriendelik, privaat, uitstekende oornagverblyf.

Dries en Norah is uitstekende gashere. Ons het heerlik gerieflik gebly, en al die ekstra bederfies maak dit 'n heerlike plekkie om te bly. Baie netjies en skoon met veilige parkering.

Raka Cottage se terugvoer

Amanda, ek is so jammer ek het jul gemis. My man was dierbaar om al die "opdragte" so getrou uit te voer. Ek hoop om jul op 'n volgende geleentheid te ontmoet. Groete, Norah.

Raka Cottage
Paul H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H

Verfrissend.

Hidden gem, as ek dit so kan noem! Ongelooflike plek. Dankie baie!

Raka Cottage se terugvoer

Baie dankie Paul!

Raka Cottage
Connie J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie J

Veilig met als wat jy nodig het, kan dit beslis aanbeveel!

Ons het 'n heerlike verblyf by Raka Cottage gehad. Die kothuis beskik oor als wat jy nodig het, tot 'n haardroër. Sy voorsien koffie/tee, beskuit, vrugte, muesli en yogurt vir ontbyt. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg.

Andre L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Rustig, skoon, uiters gasvrye verblyf.

Pragtige plek, baie skoon en netjies. Dankie vir ongewone gasvryheid en bederfies. Sal beslis weer daar gaan bly.

Harry N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry N

Ons was op die hande gedra, baie dankie sal definitief weer kom.

Sien sterre.

Isabella Hope B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella Hope B

Baie privaat en goed toegerus.

Van aankoms tot vertrek was eienaar altyd beskikbaar. Pragtig en volledig toegerus vir 2 persone. Baie veilig.

Bennie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie S

Waarde vir geld.

Reëlings het seepglad verloop, baie professioneel. Ek en my eggenoot het Raka Cottage baie geniet, dis skoon, netjies, veilig en privaat. Sal dit sonder enige twyfel aanbeveel, van die hoogste gehalte.

Monique B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Wow, wow, wow.

Highly recommend staying at Raka Cottage, from the minute we arrived we were treated like royalty. The cottage was nice and clean and surrounded by all the trees really had a most relaxing atmosphere. Fresh fruit daily and a muesli and yogurt breakfast with a juice. Norah was a real help when we needed to find specific shops and every time we returned to a little chocolate on our pillows. Norah we will definitely be seeing you again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wow, wow, wow.

Beveel sterk aan om by Raka Cottage te bly, vanaf die oomblik wat ons daar aangekom het, is ons soos koninklikes hanteer. Die huisie was mooi en skoon en al die bome wat die plek omring het werklik 'n ontspannende atmosfeer geskep. Vars vrugte daagliks en 'n muesli- en jogurtontbyt met sap. Norah was 'n ware hulp toe ons spesifieke winkels moes kry en elke keer het ons teruggekeer na 'n klein sjokolade op ons kussings. Norah, ons sal jou beslis weer sien.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hantie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie V

Awesome.

Was very impressed with the cottage. Loveable owners. Helpful, friendly, ag they're like family! Will always book at the lodge in the future.

Raka Cottage se terugvoer

Hentie, dit was 'n plesier om julle as gaste te hê en ja, ons het dieselfde gesê, voel soos familie!

Raka Cottage
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kortstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXJbiSKMbCCXeLZEGUqYo2z916DUc43FDEjxBa8y6XtkoPmbaYA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 3 Kort Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.490426942044 30.988257550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang