Raka Cottage
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kortstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 040 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Raka Cottage is 'n vrystaande kothuis wat skuil in 'n beboste tuin op die eienaar se perseel. Mbombela (Nelspruit) is in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier geleë en bied sonskyn, gematigde sub-tropiese klimaat, welige landskappe, 'n rits doendinge en trekpleisters in die die naby omgewing en is die poort na Mpumalanga en die Krugerwildtuin.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mini-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n ketel. Vrugtesap, joghurt en muesli word vir ontbyt verskaf.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.
Nabygeleë trekpleisters sluit Sudwala-grotte, Mbombela (Nelspruit) Gholfklub, Laeveld Botaniese tuine, Chimp Eden en Emnotweni Casino in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Norah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kortstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Raka Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kortstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga