Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raka Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kortstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R960 R816 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Raka Cottage is 'n vrystaande kothuis wat skuil in 'n beboste tuin op die eienaar se perseel. Mbombela (Nelspruit) is in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier geleë en bied sonskyn, gematigde sub-tropiese klimaat, welige landskappe, 'n rits doendinge en trekpleisters in die die naby omgewing en is die poort na Mpumalanga en die Krugerwildtuin.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mini-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n ketel. Vrugtesap, joghurt en muesli word vir ontbyt verskaf.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.

Nabygeleë trekpleisters sluit Sudwala-grotte, Mbombela (Nelspruit) Gholfklub, Laeveld Botaniese tuine, Chimp Eden en Emnotweni Casino in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Juan V
Besigheidsreis
5.0
Rustig, gemaklik, veilig, vriendelik, aandag aan detail. Dit was wonderlik, skoon, netjies, gemaklik en die detail. Van skoenborsel en lap tot by die ...
Sien meer
Nov 2024
Rudi W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig asemrowend. Ons het so lekker gebly. Was so aangename eienaar. Die plekkie het so lekker 'cozy' gevoel. Kon nie vir beter gevra het nie. Die be...
Sien meer
Nov 2024
Martin V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Veral die gasvryheid van die eienaar!
Sep 2024
Hannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer bespreek. Goeie verblyf, baie privaat.
Jun 2024
Nicole M
Saam met lewensmaat
5.0
An awesome stay! Beautiful garden, cosy cottage, friendly host that accommodated our special request. Absolutely fabulous!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Norah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kortstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Raka Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
R 960 R 816
per nag (plek vir 2)
Vanaf R960
R 960 R 816
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kortstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXJbiSKMbCCXeLZEGUqYo2z916DUc43FDEjxBa8y6XtkoPmbaYA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R816 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 3 Kort Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.490426942044 30.988257550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang