Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raka

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 158

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Raka
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mark D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D

Delightful spot.

Lovely place, had everything we needed. Had taken up plenty of wood which helped with the cold.

Rowina N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowina N

Lovely and pleasant.

All the comforts of home in Raka. We had a blast as the quietness was appreciated when it came to the evenings. Lovely as it was away from the busy main road, so very peaceful. Close to all the sightseeing, etc. Good food at the hotel. Friendly staff and people handling our booking, etc.

Louis V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Ons het heerlik gekuier en sal graag weer gaan.

Ons het die verblyf terdeë geniet. Die hantering van WhatsApp-boodskappe was ongelooflik vinnig - elke keer. Ons komplimenteer graag die persoon wat die binneshuise versiering gedoen het - pragtig! Die huis is baie goed toegerus - alles van goeie kwaliteit en onbesproke skoon.

Debbie R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie R

Was baie lekker en die moeite werd.

Het baie lekker gebly, netjies en skoon.

Willie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Raka is sentraal gelee en pragtig.

Raka verblyf is nie net sentraal gelee nie, maar ook 'n verblyf wat ons verras het met elke moontlike behoefte voorsien. Die netheid en ingeslote toebehore het Raka soos tuis by die huis laat voel, en die kaggel was meer as verwelkomend in die nagkoue.

Kevin H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin H

Perfect for us.

Perfect place for a getaway. The photos don't do it justice. Comfortable beds and premium bedding. We brought our two dogs by prior arrangement, and they had plenty of space to run around in the huge, fenced-in backyard. We will definitely book Raka again.

Belinda B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda B

Oulike plekkie, naby alles.

Ons het lekker gebly.

Berlo C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Berlo C

Baie lekker.

Lekker maar dit was baie koud. 'n Mat in die leefarea sal baie help.

Chris O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O

Presies wat ons benodig het.

Soos geadverteer, met alles wat mens nodig het vir 'n lekker kuier. Sal beslis volgende keer weer daar gaan bly. Diens was goed, alles soos beloof.

Shanna-lee B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanna-lee B

Beautiful accommodation.

We were 2 couples that stayed for 2 nights and it had everything we needed. Anneline helped us with everything we needed to know and we had no issues whatsoever. Nice and central in the heart of the town. I will definitely recommend it to all my friends and family. Thank you!

Stefano S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefano S

Nice place to stay. Everything you need is there.

We used the bedroom adjacent to the braai room. The bedroom door was always in the way. Can I suggest to replace the door with a sliding door? No other complaints.

Hendri V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendri V

Ons het baie lekker gekuier en gebly by Raka.

Raka is lekker sentraal en ons het lekker gekuier/bly.

Martin T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin T

Fantastic spot. Clean, lovely bed and linen.

Just take note of how to use the backup battery for lighting.

Karin J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin J

Raka is mooi, goed ingerig en reëlings was goed. Dit was op my emmerskoplysie om Sutherland, ook 'n eerste vir ons, in die winter te besoek. Lekker knus voor 'n kaggel met koffie en 'n soetetjie.

Raka maak voorsiening vir beurtkrag, maar moes ons na 'n lekker koue sterrekykervaring en mislukte kaggel, 21:30 'n onangename louwarm stort aandurf. By aankoms asook die volgende oggend was die water wel warm. Volgens ons kennis was die regte knoppies aan, soos Anneline verduidelik het. Toe ek na akkommodasie gekyk het was die voorwaarde dat die plek 'n kaggel moet hê. Raka noem in die advertensie dat hout voorsien word en ekstra kan in die dorp aangekoop word. Die hout was onbruikbaar groot vir die kaggeltjie en braai. Net 1 stukkie vuuraansteker was beskikbaar. Daar is 'n stomp byl en dis nie ons verwagting om hout te moet kap nie. Ons het +- 17:00 'n Sondagmiddag ingeklok en moes daarna bruikbare grootte hout gaan soek. Ons was nie suksesvol nie. LW. Ek het dit wel na ons besoek onder Janine se aandag gebring en sy het onderneem om in die toekoms bruikbare hout beskikbaar te stel. Ongelukkig het Raka 'n demper op ons Sutherland-ervaring geplaas.

Marett N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marett N

Moderne Karoo-huis teen billike prys.

Oulike Karoo-huis met moderne versiering! Gemaklik ingerig, en goed geïsoleerd teen die koue!

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 8, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64f099bb2e103c3a557ee44020597499adecbd5a6037f1707016a4286ec954466a1e50bca3d291994f42cf290aceddd3afab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 8 Plein Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.395068589196 20.658048255156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang