Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raka

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 8, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Raka is 'n lieflike selfsorgkothuis in Sutherland. Die eiendom is in die middel van Sutherland en dit is naby verskeie geriewe in die dorp.

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en -badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en 'n koolstoof. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n Queen Anne-koolstoof wat ideaal is vir koue aande. Gaste het toegang tot WiFi en 'n TV met DStv.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n binnebraai en 'n etensarea met sitplek vir 6 gate. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Mark D
Saam met lewensmaat
5.0
Delightful spot. Lovely place, had everything we needed. Had taken up plenty of wood which helped with the cold.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Rowina N
Saam met vriende
5.0
Lovely and pleasant. All the comforts of home in Raka. We had a blast as the quietness was appreciated when it came to the evenings. Lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Louis V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gekuier en sal graag weer gaan. Ons het die verblyf terdeë geniet. Die hantering van WhatsApp-boodskappe was ongelooflik vinnig - elke...
Sien meer
Jul 2024
Debbie R
5.0
Was baie lekker en die moeite werd. Het baie lekker gebly, netjies en skoon.
Apr 2024
Chris O
Saam met lewensmaat
5.0
Presies wat ons benodig het. Soos geadverteer, met alles wat mens nodig het vir 'n lekker kuier. Sal beslis volgende keer weer daar gaan bly. Diens wa...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 158

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Pleinstraat 8, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Raka het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 8, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64f099bb2e103c3a557ee44020597499adecbd5a6037f1707016a4286ec954466a1e50bca3d291994f42cf290aceddd3afab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 8 Plein Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.395068589196 20.658048255156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang