Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramble Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Izanne M
1 nag
5.0
Jan 2025

Lekker oorgeslaap in ou plaashuis. Lekker rustig oorgeslaap in 'n ruim kamer met houtraamvensters en houtvloer met groot moderne badkamer en suite. Alles skoon en netjies en gerieflik. Die ou huis is pragtig gerestoureer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juri K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. Ek het baie lekker gebly. Sal weer bespreek as ek weer daarkant is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fabio J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustige en veilige area. Vriendelike ontvangs en kamer was netjies en die bed was baie gerieflik. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacquin T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Rustige area, privaatheid was goed. Ons het dit geniet, sal net volgende keer eie Weber saambring, het weer huis toe gegaan met die vleis wat ons saamgebring het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annette
Ramble Guest House
Jacquin, ek is so jammer as daar 'n misverstand was. U het 'n kamer in 'n B&B huis bespreek. Daar is ongelukkig nie kosmaak/braai geriewe by 'n B&B vir gaste nie. Ek stel voor dat u dalk volgende keer 'n selfsorg eenheid bespreek. Baie dankie vir terugvoer.

Leandri B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjies, lekker en maklik vir ons vinnige nag se bly. Baie lekker, gasheer was baie vriendelik en op haar pos om ons te ontvang, selfs al kon ons eers na inkloktyd daar wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa De Villiers D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

It was fantastic, very peaceful and neat. It was fantastic. It was very peaceful and the guesthouse was very clean and neat. We felt safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari-lena D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies, mooiste badkamer. Ons het baie lekker gebly, alles was netjies en modern. Vriendelike ontvangs. Sal Ramble Guest House aanbeveel vir alle gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Ons het heerlik gebly! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Alles was baie spesiaal. Ons familiegroep van 8 het so bederf gevoel. Die gerief, natuurskoon, detail, stilte en spesiale opgradering om ons almal bymekaar te hou, was meer as wat ons verwag het. 'N oorslaap-aandjie het sommer soos 'n mini-vakansie gevoel. Die braai area wat op die 'plaas' uitkyk, was so goed vir die siel. Ons kon veilig daar sit en later die aand die weerlig en reën geniet. Dit was verrassend om 'n luukse plaasgevoel in 'n dorp te ervaar. Baie dankie Annette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Ramble Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Danielle. Ramble huis werk fantasties vir 'n groot familie bymekaarkoms. So bly julle het ons ontdek! Dit was heerlik om julle te ontvang. Annette

Kathy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly stil en rustig. Ontbyt was baie lekker. Het oornag gebly vir ons kleinseun se rugby toernooi. Vriendelik ontvang deur eienaar. Sy het ons kamer gewys en die res van die huis. Eienaar ons 'n WhatsApp gestuur met die ontbyt spyskaart. Ontbyt was waarde vir die geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 17, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA092d3122f848deadf3dc7f719e3d3b7c98fa8c89395899a7869e0cf2a01064667d1c1b2d9fa171ea5601915d174f3b162a24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 17 Long Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.090371053393 21.262669498811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang