Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramble Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 17, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ramble Guest House is in die bekoorlike dorpie Riversdal. Dit bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers op soek na oornagverblyf. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste daguitstappies kan neem na die verskeie besienswaardighede in die hartjie van die Tuinroete.

Dié gastehuis het 6 kamers wat elkeen 2 tot 4 gaste kan akkommodeer. Die kamers het verskeie bed-opsies insluitend 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens of 'n kombinasie van 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met of 'n bad en stort of net 'n stort.

Elke kamer het ook 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea en braai-area. Die gastehuis is naby koffiewinkels, restaurante en die Riversdale Gholfklub.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Izanne M
5.0
Lekker oorgeslaap in ou plaashuis. Lekker rustig oorgeslaap in 'n ruim kamer met houtraamvensters en houtvloer met groot moderne badkamer en suite. Al...
Sien meer
Jan 2025
Juri K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ek het baie lekker gebly. Sal weer bespreek as ek weer daarkant is.
Jan 2025
Fabio J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en veilige area. Vriendelike ontvangs en kamer was netjies en die bed was baie gerieflik. Sal weer teruggaan.
Jan 2025
Leandri B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, lekker en maklik vir ons vinnige nag se bly. Baie lekker, gasheer was baie vriendelik en op haar pos om ons te ontvang, selfs al kon ons eers...
Sien meer
Nov 2024
Melissa De Villiers D
Saam met lewensmaat
5.0
It was fantastic, very peaceful and neat. It was fantastic. It was very peaceful and the guesthouse was very clean and neat. We felt sa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Long-straat 17, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ramble Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 17, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA092d3122f848deadf3dc7f719e3d3b7c98fa8c89395899a7869e0cf2a01064667d1c1b2d9fa171ea5601915d174f3b162a24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 17 Long Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.090371053393 21.262669498811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang