Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramble Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 17, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R670 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ramble Guest House is in die bekoorlike dorpie Riversdal. Dit bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers op soek na oornagverblyf. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste daguitstappies kan neem na die verskeie besienswaardighede in die hartjie van die Tuinroete.

Dié gastehuis het 6 kamers wat elkeen 2 tot 4 gaste kan akkommodeer. Die kamers het verskeie bed-opsies insluitend 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens of 'n kombinasie van 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met of 'n bad en stort of net 'n stort.

Elke kamer het ook 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea en braai-area. Die gastehuis is naby koffiewinkels, restaurante en die Riversdale Gholfklub.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Mari-lena D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, mooiste badkamer. Ons het baie lekker gebly, alles was netjies en modern. Vriendelike ontvangs. Sal Ramble Guest House aanbeveel vir alle gas...
Sien meer
Aug 2024
Lizel F
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het heerlik gebly! Sien sterre.
Jul 2024
Danielle S
Gesin met tieners
5.0
Alles was baie spesiaal. Ons familiegroep van 8 het so bederf gevoel. Die gerief, natuurskoon, detail, stilte en spesiale opgradering om ons almal bym...
Sien meer
Apr 2024
Kathy B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly stil en rustig. Ontbyt was baie lekker. Het oornag gebly vir ons kleinseun se rugby toernooi. Vriendelik ontvang deur eienaar. Sy he...
Sien meer
Mrt 2024
Ilse D
Saam met vriende
5.0
Fantastiese gastehuis! Skoon en netjies. Verblyf is uitstekend!
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Long-straat 17, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ramble Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 17, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA092d3122f848deadf3dc7f719e3d3b7c98fa8c89395899a7869e0cf2a01064667d1c1b2d9fa171ea5601915d174f3b162a24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 17 Long Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.090371053393 21.262669498811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang