Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramino Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Dieter C
1 nag
4.8
Jan 2023

Pragtige ligging. Die foto's van die verblyf skets nie die hele prentjie nie. Ek't 'n enkelkamer bespreek, maar was nie bewus dat ek 'n kombuis met ander gaste deel nie. Dit was wel nie 'n probleem nie aangesien ek alleen gereis het. Maar die huis mag dalk nie geskik wees vir 'n gesin wat privaatheid verlang nie. Die verblyf het geensins selfoonsein of wifi nie. Nietemin, die plaas en ligging is besonders mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Ramino Guest Farm
Dankie vir die waardevolle inligting Dieter. Ek sal dit duideliker beskryf op die webblad dat die kombuis en leef area gesamentlike spasie is vir al die gaste.

Marceleen C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Ons het dit geniet dankie - was 11 jaar terug ook daar. Geniet die plaasomgewing. Skoon huis - sal weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Ramino Guest Farm
Was lekker om julle weer hier te huisves. Hoop ons sien julle voor die volgende 11 jaar verby is.

Jacqueline N
1 nag Saam met vriende
4.4
Des 2023

Rustig. Goeie oornag fasiliteite. Baie gasvry en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Peter C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Very pleasant and homely experience. Thank you for the pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Ramino Guest Farm
Thanks Peter, hope to see you again on your way to Cape Town.

Jacqui O
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

We stopped over on our way back to JHB from the Cape. The guest house is lovely, beautifully decorated and with a very well-stocked kitchen. It is a shared kitchen which wasn't immediately clear on booking, but this is fine as it is a huge space that is very well set-up. Linda was lovely and very kind. My husband and son loved the pool. It may be worth mentioning that there is no connectivity at the guest house, only at the main house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Ramino Guest Farm
Hi Jacqui, glad you enjoyed it.

Marleen S
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2022

Stil en rustig met die mooiste sterre. GPS het ons na 'n verkeerde plek geneem. Eienaar was baie besorgd oor ons, het ons kort kort boodskap gestuur om seker te maak ons is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Derick M
1 nag
5.0
Mei 2021

Ek het daar aangekom as 'n gas, en is die volgende oggend is ek weg as 'n vriend! Ongelooflike gasvryheid, pragtig versierde ou plaashuis, wonderlik toegeruste fasiliteite (alles wat jy nodig het), onverbeterlike Karoo-gasvryheid van Linda, GP en Mienke en die stilte en vrede van die wydstrekkende Karoo vlaktes. Dit sal goed wees as die hele wêreld daarvan weet (maar miskien nie te veel nie, want dan is hulle miskien vol as ek weer wil oorbly!)

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Ramino Guest Farm
Hi Derick, baie dankie vir al die vleiende woorde. Dit was net so lekker om jou te ontmoet en kom kuier gerus weer. Groete, Linda.

Joshua A
1 nag
5.0
Jan 2021

Big skies and big her=arts. If you want peace and quiet after a long journey then you have come to the right place. The hosts are very helpful and took me on a drive to feed the buffaloes. The accommodation was all that is needed after a long day in the car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Ramino Guest Farm
Hi Joshua, glad you enjoyed it.

Pamela N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2021

Tranquil, comfortable and scenic. Guests are accommodated in a spacious converted farm house with beautiful views over the Karoo. This venue is most suited to families or groups travelling together. My husband and I had the house to ourselves, which was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Ramino Guest Farm
Hi Pamela, I am glad you enjoy it with us. Hope to see you soon again. Regards, Linda.

Schalk N
1 nag
4.4
Okt 2020

Lekker gebly - alles is reg. Stil en rustige omgewing. Goed toegerus - genoeg spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Ramino Guest Farm
Dankie Schalk vir die sesensie. Was lekker om jou te ontmoet. Hoop ons sien jou gou weer. Groete Linda vd Hever

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ramino Guest Farm, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyNjViYzQ4LTQ3ZDYtNDRiNy04OGI3LWVjZjg4NzdhNDQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Ramino Guest Farm Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.204476328383 24.572066813707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang