Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Beach Club 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 1192, Eenheid 8 Ramsgate Beach Club, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ramsgate Beach Club 8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ramsgate-Suid in KwaZulu-Natal. Die woonstel is 'n uitstekende keuse vir diegene wat naby die strand wil vakansie hou.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n toonbank met stoele en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi en 'n TV-boksie waarop gaste Netflix en YouTube met hul eie intekenbesonderhede kan stroom, is ook beskikbaar. Die sitarea lei na 'n onderdakbalkon met meubels en 'n gasbraai.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, 'n gemeenskaplike wasmasjien en tuimeldroër, 'n speletjieskamer vir kinders en 'n enkelmotorhuis. Die kompleks bied maklike toegang tot die strand en is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 88

Resensies 396

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Marinerylaan 1192, Eenheid 8 Ramsgate Beach Club, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 1192, Eenheid 8 Ramsgate Beach Club, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39b6c6735f14924783ddf9eb8d0a5c62e33f9bfb40c41d5f51b2937c7f6ab5094ab3bd9486528bfb93d59bb3fedf149de2bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 1192 Marine Drive Unit 8 Ramsgate Beach Club 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.895475065611 30.345299530427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang