Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Beach Club 9

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Hester H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Uiters aangenaam. Maak net seker om vir mense te sê dit is 'n drieverdiepingplek met baie trappies. Mens weet nou nie of almal kan trappe klim nie. Dan kan hulle doen met 'n lekker bak om vleis in af te haal, soos 'n aluminium casserole, vatlappe, en 'n oondpan. As mens iets in die oond wil bak, is daar net die oondrakkie. Die trapreëling heel links onder as jy afkom van die slaapkamers af, is heeltemal los. Dan net 'n bietjie kyk na detail, soos hier en daar 'n gordynhakkie wat uitgekom het. WiFi sou ook lekker gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie lekker. Alles is skoon, die ligging is baie goed en privaat. Net die meubels is baie verouderd. Enkelmatras is heeltemal pap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Ons was mal oor die maklike toegang tot die strand en dat dit troeteldiervriendelik was. Die Ramsgate Ramble is beslis 'n moet. 'n Vinnige stap na die Waffle House moet nie gemis word nie. Ons sal beslis weer terugkom. Gradwell Letting lewer baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 88

Resensies 396

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 1192, Ramsgate Beach Club Eenheid 9, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd69708d640fa247b934f7cddad67a477cdbd4e8dadd38956b495d63009a66c2a0b7bd158b08ffafdc2a62156d463e3b20a3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1192 Marine Drive Unit 9 Ramsgate Beach Club 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.895435170864 30.345134127647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang