Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Guest House

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Mandisa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

We had a great time and I would really recommend this place to others. Next time I will bring my kids with as the place accommodates everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Jan 2024

Baie onaangenaam. Die website is baie oud. Wat hul geadverteer het en wat ons gekry het, is 2 heeltemal verskillende goed. Kamer wat hul aan ons gegee het, was glad nie volgens hul website die regte kamer nie. Hul het toe aan ons 'n ander kamer gegee, maar op die voorwaarde ons moet teen die 30ste Desember uit wees aangesien die kamer van daai datum reeds bespreek is. Hul sou ons die verskil refund. Dit is alreeds 2 weke en ons is nog glad nie ge-refund nie. Daar was ook glad nie WiFi nie. Die pin wat hul aan ons gegee het, was korrek, maar steeds die sein is so swak geen opvangs. Ons het ook nie veilig gevoel nie, aangesien die hek voor na straat permanent oopgestaan het, ek het vir jul die foto's. Die dame, Adri, wat ons gehelp het, was baie oulik en het ook aan ons gesê die website is al baie oud. So dit wat hul adverteer by jul is vals.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nobuhle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

It was fantastic and the host was awesome. Breakfast was good, location and the sea view gorgeous, my partner and I are considering coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Was baie lekker en was baie goed behandel. Sal met graagte weer daar bespreek. Die diens was goed en Adrie het uit haar pad gegaan om die verblyf so aangenaam as moontlik vir ons te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Des 2022

Was daar vir 'n troue. Alle plaveisel om die gastehuis is geverf met enamel-verf, uiters gevaarlik en glad, ek het geval en seergekry! Ontbytopsies het net eiers wat verskil. Krane in kombuis en badkamers is los en loop 'n dun straaltjie. Kombuislaaie haak vas en werk glad nie. Wifi het nie gewerk en DStv het net beperkte kanale. Geen heining om swembad, en generator staan langs trampolien. Geen handreling by trappe aan die buitekant by ontvangs nie. Asblik is nooit skoongemaak in 3 dae terwyl 'n gesin van 5 die familie unit gebruik het nie. Bad skilfer af met stort binne-in bad met 'n ou gordyn. Vir 'n 4-ster gastehuis teen R2600 per dag verwag ek vir seker iets beter.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Shaun F
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Nov 2021

Plek is mooi maar kort aandag. Gordyn rail is gebreuk, teels in badkamer val uit muur. Lekker gebly. Ontbyt was heerlik. Baie nice view. Maar soos gesê daar moet bietjie aandag gegee word aan die afronding, ens. Die teels druk weg van muur in badkamer net kwessie van tyd dan gaan als affoeter. Die kamer se gordynreling is in helfte gebreek. Kan sie dit is al lankal so. Ook adverteer hull gratis WiFi maar met navrae is ons net gesê daar is nie. Sal weer daar wil bly maar hopelik sorteer hulle die foutjies uit.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Niel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Des 2021

Nie waarde vir geld nie. Ek kan nie dink dat iemand so baie betaal vir so swak kwaliteit nie. Glad nie waarde vir my geld nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Carmen V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2020

Loved it and will most definitely recommend. Too much light though and shines into your room and spoils the view. I did ask the lady to assist with switching off some floodlights and she was extremely accommodating and helpful! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Ramsgate Guest House
Thank you so much for the positive review, we hope to accommodate you in future again.

Sibongile Z
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2020

Thanks to Slie and Pamella for friendly welcome.They treated us very well. Enjoy sea view. Had great fun with my family. Peaceful place. Few minutes walk to the beach. Would recommend to other people. If you want to have fun go to Ramsgate guest house! Minor wrinkles: sliding doors of Hibiscus King Suite and Zanzibar Queen Suite were hard to open. Needs some lubricant. TV was not working at Zanzibar. Leakage fridge in Maldives Family Suite/Self-catering. Delicious breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Linton-weg 1285, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlY2M1NDBkLTk5NWEtNGMwZi04ZTNiLTJhZWMyZTQzYWFkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 1285 Linton Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.8979445 30.3438084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang