Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 20 resensies vir Ramsgate Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Mandisa S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandisa S

We had a great time and I would really recommend this place to others.

Next time I will bring my kids with as the place accommodates everyone.

Riaan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan B

Baie onaangenaam.

Die website is baie oud. Wat hul geadverteer het en wat ons gekry het, is 2 heeltemal verskillende goed. Kamer wat hul aan ons gegee het, was glad nie volgens hul website die regte kamer nie. Hul het toe aan ons 'n ander kamer gegee, maar op die voorwaarde ons moet teen die 30ste Desember uit wees aangesien die kamer van daai datum reeds bespreek is. Hul sou ons die verskil refund. Dit is alreeds 2 weke en ons is nog glad nie ge-refund nie. Daar was ook glad nie WiFi nie. Die pin wat hul aan ons gegee het, was korrek, maar steeds die sein is so swak geen opvangs. Ons het ook nie veilig gevoel nie, aangesien die hek voor na straat permanent oopgestaan het, ek het vir jul die foto's. Die dame, Adri, wat ons gehelp het, was baie oulik en het ook aan ons gesê die website is al baie oud. So dit wat hul adverteer by jul is vals.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nobuhle M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobuhle M

It was fantastic and the host was awesome.

Breakfast was good, location and the sea view gorgeous, my partner and I are considering coming back.

Charl B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B

Was baie lekker en was baie goed behandel.

Sal met graagte weer daar bespreek. Die diens was goed en Adrie het uit haar pad gegaan om die verblyf so aangenaam as moontlik vir ons te maak.

Marinda L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Marinda L

Was daar vir 'n troue. Alle plaveisel om die gastehuis is geverf met enamel-verf, uiters gevaarlik en glad, ek het geval en seergekry!

Ontbytopsies het net eiers wat verskil. Krane in kombuis en badkamers is los en loop 'n dun straaltjie. Kombuislaaie haak vas en werk glad nie. Wifi het nie gewerk en DStv het net beperkte kanale. Geen heining om swembad, en generator staan langs trampolien. Geen handreling by trappe aan die buitekant by ontvangs nie. Asblik is nooit skoongemaak in 3 dae terwyl 'n gesin van 5 die familie unit gebruik het nie. Bad skilfer af met stort binne-in bad met 'n ou gordyn. Vir 'n 4-ster gastehuis teen R2600 per dag verwag ek vir seker iets beter.

Shaun F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shaun F

Plek is mooi maar kort aandag. Gordyn rail is gebreuk, teels in badkamer val uit muur.

Lekker gebly. Ontbyt was heerlik. Baie nice view. Maar soos gesê daar moet bietjie aandag gegee word aan die afronding, ens. Die teels druk weg van muur in badkamer net kwessie van tyd dan gaan als affoeter. Die kamer se gordynreling is in helfte gebreek. Kan sie dit is al lankal so. Ook adverteer hull gratis WiFi maar met navrae is ons net gesê daar is nie. Sal weer daar wil bly maar hopelik sorteer hulle die foutjies uit.

Niel P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Niel P

Nie waarde vir geld nie.

Ek kan nie dink dat iemand so baie betaal vir so swak kwaliteit nie. Glad nie waarde vir my geld nie.

Carmen V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen V

Loved it and will most definitely recommend.

Too much light though and shines into your room and spoils the view. I did ask the lady to assist with switching off some floodlights and she was extremely accommodating and helpful! Thank you!

Ramsgate Guest House se terugvoer

Thank you so much for the positive review, we hope to accommodate you in future again.

Ramsgate Guest House
Sibongile Z - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sibongile Z

Thanks to Slie and Pamella for friendly welcome.They treated us very well. Enjoy sea view. Had great fun with my family. Peaceful place. Few minutes walk to the beach.

Would recommend to other people. If you want to have fun go to Ramsgate guest house! Minor wrinkles: sliding doors of Hibiscus King Suite and Zanzibar Queen Suite were hard to open. Needs some lubricant. TV was not working at Zanzibar. Leakage fridge in Maldives Family Suite/Self-catering. Delicious breakfast.

Nicky C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky C

Excellent location with sea view, delicious full breakfast.

Cold shower first day due to sharing geyser with next door room.

Elize D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elize D

Was nie soos geadverteer nie.

Wou 'n sekere kamer gehad het, was glo nie beskikbaar nie weens ander mense in kamer, maar dit maak nie sin nie, want daar was niemand in die hele plek nie! Was nie 'n goeie ondervinding nie. Het ander blyplek gesoek. Moet sê, het darem my geld terug gekry. Dankie. Het gevra voor ons geboek het, het gesê DStv-kanale! Dit is 'n leuen - net sekere kanale.

Chanel H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel H

Great location.

Great location and wonderful breakfast. We also went with our 2 yorkies and they were safe to roam around. Close enough to walk all main beaches but also not crowded on the small private ones.

Ramsgate Guest House se terugvoer

Thank you so much for the positive feedback. We really appreciate it, and it was only our pleasure. Hope to see soon!

Anni Egerer

Ramsgate Guest House
Maxine T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maxine T

We really enjoyed our stay at Ramsgate Guesthouse.

The Hibiscus room had a beautiful view. The staff were brilliant and attentive. Will definitely be returning. Thank you Ramsgate Guesthouse!

Ramsgate Guest House se terugvoer

Dear Maxine,

Thank you for the positive feedback. Hope to see you soon again.

Regards,
Anni

Ramsgate Guest House
Fanie H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie H

Bevredigend.

Ramsgate gastehuis het mooi uitsig oor die see, goeie diens en naby van die mooiste strande. Sal weer hier kom aanklop.

Ramsgate Guest House se terugvoer

Goeie more

Baie dankie vir jou goeie woorde en ons hoop ons sien jou sommer gou weer hier by die Ramsgate Gaste huis.

Anni Egerer

Ramsgate Guest House
Nkululeko F - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkululeko F

Excellent place to stay.

The place is just excellent, safe, convenient to the shops, clean, friendly staff. I would most definitely recommend the place to friends and I myself would use it again.

Ramsgate Guest House se terugvoer

Thank you so much for the positive feedback. We really appreciate it, and it was only our pleasure. Hope to see soon!

Ramsgate Guest House
Linda B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Ons verblyf was fantasties.

Diana gaan voorwaar uit haar pad om jou so gerieflik moontlik te maak. Baie Dankie aan Diana vir die spesiale dienste wat sy aan ons familie gelewer het. Sy is voorwaar 'n ster en staatmaker. Ons sou nie beter verblyf kon kry nie.

Thobile M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thobile M

Excellent.

Enjoyed my stay. Friendly staff, clean and quiet place, with nice sea views.

Adri D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Baie lekker gebly.

Pragtig skoon en pragtige uitsig. Lieflike personeel en heerlike ontbyt. Ek sal beslis weer daarheen gaan al is dit dan met gewone vakansie. Ek sal dit by al my vriende aanbeveel.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Linton-weg 1285, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlY2M1NDBkLTk5NWEtNGMwZi04ZTNiLTJhZWMyZTQzYWFkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 1285 Linton Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.8979445 30.3438084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang