Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Holiday Home KRB1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chiddington-weg 1156, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Ramsgate Holiday Home KRB1 bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorpie Ramsgate. Dié vakansiehuis is naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die stad.

Die moderne multi-verdieping huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met lugversorging, 4 badkamers en oopplan-leefareas. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die vyfde slaapkamer het 2 driekwartbeddens.

Daar is twee houtskoolbraaiers. Een kan geskuig word en die ander een is by die swembadarea.

NB: Water is baie skaars in die omgewing. Gebruik asb. water spaarsamk]ig - handdoeke word net gewas vir gaste wat 4 nagte of langer bly.

Die kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas, breekware, eetgerei en ander toebehore toegerus. Die hoofleefarea het banke om op te ontspan en lei na die balkon met 'n pragtige uitsig oor die see en die omgewing.

Daarbenewens spog die huis met 'n bioskoopkamer en 'n onthaalarea met 'n kroeg en pooltafel, asook 'n motorhuis en parkeerplek op die perseel. Let asb. dat daar 'n steil oprit na die huis is.

Hierdie huis het 'n omskakelaar vir die TV, ligte wat met sonkrag werk en 'n gasstoof om die beurtkrag te verminder. Die eiendom is 1 km vanaf die Ramsgate Ski-bootklub en strand, binne 2 km vanaf die bekende Waffle House en ander restaurante en ander besienswaardighede in die omgewing.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 73

Resensies 215

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Chiddington-weg 1156, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Holiday Home KRB1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chiddington-weg 1156, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA773a1aa0415cfd4db4e7b4a4c6e71d475ecec677b7fc4f419d84dd082a173a21b53ddf8bacdb811d5ea89721c63965af1426?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 1156 Chiddington Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.894510271854 30.338767706676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang