Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Home Away From Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 529, Tunny Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ramsgate Home Away From Home is 'n selfsorghuis met see-uitsigte wat net 5 minute se stap vanaf Ramsgate se Blouvlag-hoofstrand en die bekende Waffle House.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met ingeboude kaste, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde en vierde slaapkamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Verder is daar ook 'n buitestort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Daar is 'n ruim eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet en speletjies kan speel. Dit strek na 'n lieflike sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot DStv. Gaste kan hul eie DStv-besonderhede gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die area lei na 'n stoep met buitesitplek, 'n ingeboude braai en pragtige uitsigte oor die see. Daar is ook 'n kuierarea met sitplek en 'n see-uitsig.

Die verblyf het 'n dubbeltoesluitmotorhuis en oorgenoeg parkeerplek in die omheinde oprit. Daar is ook 'n alarmstelsel wat aan 'n privaat sekuriteitsmaatskappy gekoppel is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Erf 529, Tunny Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 529, Tunny Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80d0960e1efe5ff920f93ce3189ab545cfecb777cdcc85f31bfc0db75c73c634745f81a1e6eeae1d818afc3fb83802054a2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) Lot 529 Tunny Lane 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -30.886806157697 30.348613906291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang