Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Loft

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Kiara J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderful. Fantastic. I would highly recommend, not too expensive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole S
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Amazing sea views, a short walk to the beach. We enjoyed it. Money well spent. We enjoyed every moment. The apartment was clean, and they thought of everything to make it as comfortable as possible. We will definitely visit the accommodation again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen G
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Heerlik uitgerus. ʼn Heerlike kuier in die hoek eenheid. Pragtige plek met 180 grade see-uitsig. Sal enige tyd aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Mandy
Whale Loft
Hi Gabri, Thank you for your review. We are so disappointed that you only gave us a 3 for customer service, as we are not sure what we did wrong, as well as a 3 for security, as we have never had an incident regarding a security breach, plus the unit has an alarm system that you can choose to use? I will send you an email so we can get clarity on where we can improve. Ramsgate Mews is in Ramsgate North, not in Margate, therefore it is called Ramsgate Mews, and not Margate Mews, which happens to be in Margate. It is shown on the website as well as on Google Maps so we have not shown it incorrectly. The front of the complex is off Marine Drive, which is the main road joining Margate and Ramsgate, but the cottage is facing the sea, and is off Ray Road, which is a quiet cul de sac. I am sorry that you did not like the location and hope we can accommodate you in one of our other units in the future. Regards, Mandy.

Riaan H
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Dit was lekker, baie lekker. Het goed gerus, sal beslis weer so maak. Dit is 'n fantastiese plek. 100% reg geleë. Alles het baie goed afgeloop. Weereens baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ons is verlief op die eenheid en sal weer kom definitief. Eenheid is gerieflik en genoeg spasie om te kan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant J
Kort verblyf
4.4
Sep 2022

Baie netjiese plek en naby aan die strand. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theuns R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2022

Baie lekker. Moderne, ruim woonstel met 'n pragtige uitsig oor die see. Dankie vir 'n lekker vakansie by die see.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renukad D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2022

Loved it and will definitely go back. The unit was clean and everything mentioned is all correct.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maria T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Ek weet nie waar om te begin om whaleloft te beskryf nie. Dit voel asof ek nooit genoeg woorde gaan hê om die mooi en die lekker te kan beskryf/besing nie.Whale Loft 3 was die mees toegeruste, beste vakansieplek waar ons nog tuisgegaan het. Dit het sowaar gevoel asof ons by die huis is. Daar is voorsiening gemaak vir letterlik alles wat mens dálk mag nodig kry. Van wasgoedpennetjies tot die waterbakkies vir die honde. Dit is 'n verskriklike mooi woonplek wat duidelik baie goed onderhou word. Die oopte! Ons is klaar besig om ons volgende wegbreek te beplan en sou Whale Loft 3 nie beskikbaar wees nie, pas ek die datums aan tot wanneer dit beskikbaar is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 88

Resensies 396

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan, Ramsgate Mews 3, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1YTE0Nzk2LTYwYWMtNDdlOS1hNTgyLWUxNWRlM2QyYjMwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 Marine Drive Ramsgate Mews 3 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.874340808659 30.36207228899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang