Ramsgate Mews 4
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 88
Resensies 396
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Charlene L - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Ina G - Des 2022
Algehele gradering
Dit is 'n verskriklike oulike plekkie, en was perfek vir 'n gesin van 4.
Ramsgate Mews 4 se terugvoer
Hi Ina,
Thank you for your valuable feedback.
As explained to you by the pest control company that we got out to spray, he found no infestation in the unit and confirmed that they had flown in, so it has no relevance to cleanliness.
Thanks for staying with us, hope to see you again.
Regards,
Mandy.
Jaco D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker met alles wat nodig is.
Eugene K - Okt 2021
Algehele gradering
Hierdie woonstel is so mooi en goed toegerus. Veilig, tuintjie vir die hondjie, netjies, dit was puik om daar te kon tuisgaan. Baie baie dankie!
Rash P - Des 2021
Algehele gradering
Incredible accommodation venue, breathtaking views.
Cecilia G - Jan 2021
Algehele gradering
Lovely place and location.
Kobus J - Des 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig. Ruim. Goed toegerus.
Kiola T - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely flat, within walking distance to a gorgeous beach.
Kulvir T - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastically memorable.
Lees meerAlida P - Jan 2020
Algehele gradering
Dit is so oulike eenheid en dit was besonder gerieflik met 'n wonderlike uitsig oor die see en kon die 2 hondjies binne in die erf hou.
Ramsgate Mews 4 se terugvoer
Hi Alida,
Dankie vir jou terugvoer en ek is bly julle het julle vakansie geniet!
Die stort in die bad in die hoofslaapkamer was vroeg in Desember verwyder.
Die rede daarvoor is omdat, as n mens in die bad staan en stort, het dit gelek by die onderste woonstel se plafon, maar daar is n ander stort in the tweede badkamer wat gaste kan gebruik.
Groete,
Mandy.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan, Ramsgate Mews 4, Ramsgate-Noord, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang