Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Ocean View

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Paula L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Very nice. The stay at this place is like nowhere else. Tony looks after his guests' every need in the best way possible. Will definitely return for another vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toni
Ramsgate Ocean View
Thank you for your lovely review, Paula. We're so pleased you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back again. Until then, take care.

Rolien B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wonderlike rustigheid. Ons het baie lekker gebly. Toni is 'n uitstekende gasvrou; sy en haar familie was almal vriendelik en behulpsaam. Toni het ons elke oggend bederf met 'n heerlike ontbyt. Die woonstel was silwerskoon en netjies en die uitsig oor die see is asemrowend. Die omgewing is ook baie rustig en daar was min mense op die strand. Ons sal graag weer daar gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toni
Ramsgate Ocean View
Hi Roelien Ons het dit geniet om julle te huisves, en ons is bly om te hoor julle was gelukkig met jou verblyf. Ons hoop ook dat jy volgende keer 'n bietjie langer kan bly! Mooi bly, Toni

Elmarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Absloute tevredenheid. Ramsgate Ocean View word hoogs aanbeveel. Die rustigheid wat Toni uitstraal en die omgewing is `n moet vir elke moeë siel. Toni se ontbyt is uit die boonste rakke. Ek en my man het die tyd ten volle geniet. Die stilte wat die omgewing het, was presies wat ons nodig gehad het. Dankie vir alles Toni. Jy is 'n uitsonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toni
Ramsgate Ocean View
Dankie vir die gawe woorde Elmarie. Ek is so bly om te hoor dat julle, jul tydjie by ons soveel geniet het. Ek hoop ons sien julle weer. Mooi bly. Toni

Sarah Y
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Peaceful, beautiful, home. The most wonderful stay at Ocean View. The space is so peaceful and welcoming which made it so pleasant to make use of all the facilities such as the splash pool and chair swing with a spectacular view. The room is also lovely with special attention paid to the small details. The owners are incredibly kind and accommodating making the weekend feel like a home away from home. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toni
Ramsgate Ocean View
Thank you for your wonderful review, Sarah! We look forward to welcoming you back. Warm seaside regards, Ramsgate Ocean View.

Heidi C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2022

Heerlike wegbreek. Ons het ons verblyf by Ocean View baie geniet. Als was skoon en netjies, die aandag aan kleiner details was vir ons spesiaal. See uitsig was asemrowned en ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Toni
Ramsgate Ocean View
Dankie vir die gawe woorde, Heidi. Ek is bly om te hoor julle het jul vakansie by ons geniet het. Ons sien uit om julle weer te sien. Mooi bly. Toni

Anthony L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Excellent, friendly, close to beach, well situated. Plenty of room, clean, home amenities are top notch, hosts are friendly and accommodating, walking distance to the beach, very secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toni
Ramsgate Ocean View
Thank you for your great review, Anthony. We look forward to welcoming you and Natalie back. Happy travels.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linton-weg 1289, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7825ab9152fab6d5983b4aa42b1b46db3c286a205fa49aac6b5b29cefdb18ec700ba021493e9e3b4b442dd4a056e92d12fd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 1289 Linton Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.898224612256 30.342676843597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang