Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms 23

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jaque M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Perfek vir 'n seevakansie met kinders. Baie dankie vir 'n lekker seevakansie! Die eenheid was baie netjies en nuut oorgedoen. Die kamers, kombuis badkamers en alles het goed gewerk. Die stoep wat uitkyk oor die swembad was 'n bonus en 'n mens kon heerlik braai op die stoep, terwyl kinders swem na dag op die strand. Sal verseker weer kom. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Baie luuks. Baie rustig, loopafstand van die strand en baie veilige woonstel met alle geriewe beskikbaar. Word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucy M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Great place, with definitely visit again. Great house, nice walking distance from beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2019

Lekker. Baie lekker. Netjies. Goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gert W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2019

Fantasties. Baie netjies, skoon en baie veilig. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2019

Nice quiet and peaceful. Got everything you need in the apartment, DStv and braai stand a nice addition, nice and quiet, close to the beach and friendly security guard!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2019

Baie lekker. Die eenheid is sekerlik die gemaklikste eenheid met dié dat die eenheid reg langs die parkering is en geen trappe nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2018

Skoon, netjies en goeie ligging. Ons het ‘n wonderlike tyd gehad sonder enige probleme. Die woonstel is ‘n minuut se stap van Ramsgate se strand en op die gronde self is daar ‘n pragtige ‘woud’ tuin met braai geriewe. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richa N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2018

Awesome. Dit was awesome, lank terug so lekker gerus. Ek beveel dit definitief aan en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourie E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2018

Baie lekker gebly, baie dankie Caroline, sien jou weer! Baie nice flat, genoeg van als baie, lekker gebly net jammer nie see-uitsig. Sal enige tyd weer gaan kuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstone-weg 510, Ramsgate Palms 23, Ramsgate Strand, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAufdetve54EndJ0ZmxxBwngnbO3Q9QVw3gzFc55o3zBYiFlsE4s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms 23 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.887650882516 30.350320504809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang