Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms 23

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Ramsgate Palms 23
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jaque M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaque M

Perfek vir 'n seevakansie met kinders.

Baie dankie vir 'n lekker seevakansie! Die eenheid was baie netjies en nuut oorgedoen. Die kamers, kombuis badkamers en alles het goed gewerk. Die stoep wat uitkyk oor die swembad was 'n bonus en 'n mens kon heerlik braai op die stoep, terwyl kinders swem na dag op die strand. Sal verseker weer kom. Baie dankie!

Cobus C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus C

Baie luuks.

Baie rustig, loopafstand van die strand en baie veilige woonstel met alle geriewe beskikbaar. Word sterk aanbeveel.

Lucy M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy M

Great place, with definitely visit again.

Great house, nice walking distance from beach.

Jackie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie V

Lekker.

Baie lekker. Netjies. Goed geleë.

Gert W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert W

Fantasties.

Baie netjies, skoon en baie veilig. Sal enige tyd aanbeveel.

Mike C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike C

Nice quiet and peaceful.

Got everything you need in the apartment, DStv and braai stand a nice addition, nice and quiet, close to the beach and friendly security guard!

Morne P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Baie lekker.

Die eenheid is sekerlik die gemaklikste eenheid met dié dat die eenheid reg langs die parkering is en geen trappe nie.

Ian V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V

Skoon, netjies en goeie ligging.

Ons het ‘n wonderlike tyd gehad sonder enige probleme. Die woonstel is ‘n minuut se stap van Ramsgate se strand en op die gronde self is daar ‘n pragtige ‘woud’ tuin met braai geriewe. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Richa N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richa N

Awesome.

Dit was awesome, lank terug so lekker gerus. Ek beveel dit definitief aan en sal beslis weer gaan.

Lourie E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourie E

Baie lekker gebly, baie dankie Caroline, sien jou weer!

Baie nice flat, genoeg van als baie, lekker gebly net jammer nie see-uitsig. Sal enige tyd weer gaan kuier. Baie dankie.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstone-weg 510, Ramsgate Palms 23, Ramsgate Strand, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAufdetve54EndJ0ZmxxBwngnbO3Q9QVw3gzFc55o3zBYiFlsE4s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms 23 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.887650882516 30.350320504809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang