Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms 26

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
David Z
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Very nice. Very nice place, will do it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Skoon, netjies en veilige plekkie. Naby aan die strand. Sekuriteitswagte was baie oulik en behulpsaam, sekuriteit in die kompleks is baie goed. Plekkie is goed uitgerus, 'n mens het alles wat jy nodig het. Enigste ding wat gepla het was bure wat nie ander in ag geneem het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Lekker. Ons is ontvang met baie liefde en vriendelikheid, ek beveel enige een aan om daar te gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Alles-in-een pakket! See, winkels, restaurante, kompleksgeriewe. Uitstekende ligging, loopafstand, 100 m vanaf Ramsgate swemstrand, Waffle House en Blue Lagoon restaurant. Ramsgate Spar, apteek, vulstasie en ander restaurante binne 1 km en maklik toeganklik vanaf N2. Puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa S
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Baie netjies, rustig en veilige area. Ons het definitief waarde vir ons geld gekry, strand is loopafstand en baie gerieflik. Almal was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie Pretroruis P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2021

Baie dankie. Dit was só die moeite werd. Naby die strand. Veilig vir my kinders. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jessy-May
Ramsgate Palms 26
Ons is verheug om te hoor julle vakansie was lekker en die verblyf was na julle wense. Sien uit om julle weer te akkomodeer!

Annemare V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Pragtige woonstel met alles wat jy nodig het en nog meer. Dit is 'n pragtige plek, rustig en by die strand. Heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2020

Pragtige skoon woonstel! Baie lekker gebly! Mooi skoon woonstel en dis naby aan alles. Pragtige kompleks met 'n lekker swembad en braaigeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizinda P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Awesome. Baie lekker plekkie om te bly, die uitsig en als daar is net awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel J D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2019

Lekker by die strand en eetplek. Lekker plek by see en eetplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jessy-May Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachanstraat, Ramsgate Palms 26, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAihnPgubENUIr8B5kEILYrDDcmSuRNB0plN2EIC1gsZCf8bz82V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Strachan Street 26 Ramsgate Palms 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.887682220714 30.35019331771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang