Ramsgate Palms 2
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms 2, Ramsgate Strand, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Ramsgate Palms 2 is 'n pragtige en volledig gemeubileerde woonstel vir tot 8 mense, en is geleë in 'n veilige kompleks ongeveer 30m stapafstand vanaf die Blouvlag Ramsgate strand, die bekende Waffle House en Blue Lagoon Restaurant.
Die woonstel is baie gewild onder vakansiegangers
Die woonstel is op die grondvloer met 'n pragtige uitsig oor die see en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers; 1 waarvan 1 en suite is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die derde kamer is ingerig met 2 stapelbeddens en het slaapplek vir 4.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV en 'n DVD-speler, en lei na 'n groot oop stoep met 'n tuin, Webber en 'n buitebraai, plus 'n ongelooflike uitsig oor die see. DStv is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi van R60 per dag.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, asook wasgoedgeriewe.
Jou voertuig het ook sy eie toesluitmotorhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Caroline Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms 2, Ramsgate Strand, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ramsgate Palms 2 het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms 2, Ramsgate Strand, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang