Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms 2

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms 2, Ramsgate Strand, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ramsgate Palms 2 is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 8 gaste. Dis in 'n veilige kompleks, ongeveer 30 m vanaf Ramsgate se Blouvlagstrand, die bekende Waffle House en Blue Lagoon Restaurant geleë.

Dié woonstel is op die onderste verdieping en het 'n pragtige see-uitsig. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die een badkamer is en suite. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens, en die derde kamer het 2 stapelbeddens met slaapplek vir 4 gaste.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler en lei na 'n oop stoep met 'n gasbraai, stoepmeubels en 'n fantastiese uitsig op die strand. DStv is op versoek teen teen 'n ekstra koste van R60 per dag beskikbaar.

Die woonstel het ook 'n wasmasjien.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, en wasgeriewe.

Daar is 'n toesluitmotorhuis vir gaste se gebruik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jack K
Saam met lewensmaat
5.0
Beyond our expectations. Wonderful holiday. Very conveniently right on the beach. Beautiful view of the sea. Cosy stay right on the gro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Derek B
Gesin met klein kinders
5.0
We went on a short Family Holiday. The unit is very well equipped and comfortable. The location of the unit for a Beach Holiday with yo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Corle D
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike naweek weg saam my familie! Baie oulike eenheid met meer as genoeg van alles. Die huis is op die strand met die mooiste uitsig. Ons is binn...
Sien meer
Apr 2023
Adri V
Saam met lewensmaat
4.4
Lekker gemaklik, veilig en gerieflik. Baie lekker gebly. Kan die see bietjie sien en dit is loopafstand van die strand en Blue Lagoon, waarvoor ons ba...
Sien meer
Jan 2024
Nicolene F
3.8
Lekker. Dit was lekker, maar daar was onmoontlike reels wat daar is, soos daar mag nie sand in die woonstel nie en so aan. Dit sal lekker wees as daar...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms 2, Ramsgate Strand, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms 2, Ramsgate Strand, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJJbuHbMPc5RmMykYsW2Spoyl3F8r1vdMZeRfnuLABkKGTshlPF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms 2 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.887668331673 30.350409960259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang