Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms 77

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Wilma S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie lekker. Baie lekker, goed geleë en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy S
Lang verblyf
4.6
Jan 2024

Had some issues with the agent managing the property. Good overall experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2022

Quiet and relaxing. Weather could have been warmer, but no ones fault.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Des 2022

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Mandy
Ramsgate Palms 77
Hi Kim, Thanks for staying with us and for your feedback. After discussion with the owner, we have now blocked the unit out, and it is currently being repainted, and plug points replaced where necessary. The sliding door has been fixed and new curtains purchased too. Hope to be able to accommodate you soon! regards, Mandy.

Anet J
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2021

Fantastiese uitsig en ligging! Ons agente, Mandy, was uitstekend en baie deeglik, en het regtig baie moeite vir ons gesin gedoen, deur met die eienaars kontak te maak en ekstra reëlings vir ons gesin te tref! Alhoewel effens klein vir ons gesin van 7, het die stoep area baie gehelp vir die kuiergedeelte. Die heel beste van die hele eenheid, was die ongelooflike uitsig, ons kon letterlik die dolfyne sien speel in die branders! Baie belangrik, neem 'n verkyker saam! Die hoofslaapkamer is heerlik ruim met meer as genoeg kaste, en die bed verseker 'n goeie nagrus. Iets om aan te beveel vir die eienaars, is 'n droograk om handdoeke, ens op te hang. Na 'n dag by die see, was die louwarm swembad 'n heerlike lafenis, veral vir ons bejaarde ouma, wat saamgereis het. Baie dankie vir 'n heerlike vakansie, ons sal vir seker Ramsgate Palms 77 aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 88

Resensies 396

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-straat, Ramsgate Palms 77, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99b8e6a6977d5cc8f6770ed358880099f9cf2864278d0d20688cb0859c3203759e051cd6f086d6568af1f9f7c612120dd13c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Bidstone Road Ramsgate Palms 77 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.887569 30.350308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang