Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms Unit D

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R935 R842 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Ramsgate Palms-kompleks omhels die heuwel wat oor die skilderagtige Ramsgate-hoofstrand uitkyk en is die perfekte plek om 'n gesinsvakansie deur te bring.

Ramsgate Palms Unit D is op die boonste verdieping geleë en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die 1 kamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede kamer met 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n plafonwaaier. Die gedeelde badkamer bestaan slegs uit 'n bad. Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n yskas met vrieskas, 'n skottelgoedwasser, asook 'n ketel en 'n mikrogolfoond. Gratis WiFi is beskikbaar en die sitkamer het 'n TV met 'n TV Box waarmee gaste DStv, Netflix en Showmax met hul eie wagwoorde kan stroom. Die eenheid het ook 'n balkon met 'n Weber-braai en spog met 'n lieflike see-uitsig.

Gaste kan gebruik maak van die swembad, wat in 'n beskutte deel van die welige tropiese tuin geleë is. Die tuin omring ook die kompleks, en die kompleks het ook 24 uur-sekuriteit. Neem asseblief kennis dat daar slegs 1 toegewese parkeerplek per eenheid is.

Ramsgate Palms Unit D is stapafstand van die strand af. Lewensredders is die hele jaar aan diens. Verskeie restaurante, 'n handwerkmark en die bekende Waffle House is alles binne stapafstand van die kompleks geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 235

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms Unit D het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R935
R935 R842
per nag (plek vir 4)
Vanaf R935
R935 R842
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87a135206dddf971400b3b099ea75c026dae41662e6a19d2225c5f173570ddf7c435d31151a5671812febaff6553127789e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R935 nouVanaf R842 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms Complex 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.887472711023 30.350545152779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang