Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms Unit D

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R935 R842 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Ramsgate Palms Woonstelkompleks bied 'n uitsig oor die prentjiemooi Ramsgate-hoofstrand en is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie.

Dié eenheid is op die boonste verdieping geleë en het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n plafonwaaier. Die gedeelde badkamer het net 'n bad. Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, ketel, skottelgoedwasser en 'n mikrogolf. Gratis WiFi is beskikbaar en die sitarea het 'n TV met 'n TV-boks waarmee gaste DStv, Netflix en Showmax met hul eie wagwoorde kan stroom. Die eenheid het ook 'n balkon met 'n Weber-braai en spog met 'n lieflike see-uitsig.

Gaste het ook toegang tot die swembad wat in 'n beskutte deel van die luisterryke, tropiese tuin geleë is. Die tuin omsoom die kompleks. Daar is ook 24 uur-sekuriteit vir jou gemoedsrus. Let asb. dat daar slegs 1 toegewese parkeerplek per eenheid is.

Die woonstel is binne stapafstand van die strand. Lewensredders is reg deur die jaar aan diens. Verskeie restaurante, 'n kunsvlytmarkie en die bekende Waffle House is ook binne stapafstand van dié kompleks.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Ramsgate Palms Unit D
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms Unit D het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R935
R935 R842
per nag (plek vir 4)
Vanaf R935
R935 R842
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87a135206dddf971400b3b099ea75c026dae41662e6a19d2225c5f173570ddf7c435d31151a5671812febaff6553127789e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R935 nouVanaf R842 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms Complex 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.887472711023 30.350545152779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang