Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms Unit i

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstoneweg 510, Ramsgate Palms-kompleks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 165 R1 049 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Ramsgate Palms-kompleks is teen die koppie geleë met 'n uitsig oor Ramsgate se hoofstrand en dis die ideale plek vir 'n gesinsvakansie omdat lewensredders regdeur die jaar aan diens is.

Dié eenheid is op die boonste verdieping geleë en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die kamers beskik oor dubbelbeddens en plafonwaaiers. Een van die badkamers het 'n bad en die ander een 'n stort. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas met 'n vrieshokkie, stoof en oond en 'n ketel in. Die sitarea het 'n TV met 'n OvenView-dekodeerder. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart, -afstandbeheer en -kabels saambring. 'n Weber-braai is beskikbaar. Let daarop dat daar slegs 1 aangewese parkeerplek per eenheid is.

Gaste het ook toegang tot die swembad wat in 'n beskutte deel van die luisterryke, tropiese tuin geleë is. Die tuin omsoom die kompleks. Daar is ook 24 uur-sekuriteit vir ekstra gemoedsrus. Let asb. dat daar slegs 1 toegewese parkeerplek per eenheid is.

Die woonstel is stapafstand van die strand af, waar lewensredders regdeur die jaar aan diens is. Verskeie restaurante, 'n kunsvlytmarkie en die bekende Waffle House is ook stapafstand vanaf dié kompleks.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bidstoneweg 510, Ramsgate Palms-kompleks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms Unit i het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 165
R1 165 R1 049
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 165
R1 165 R1 049
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstoneweg 510, Ramsgate Palms-kompleks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjZGQ4YjI5LTc3YzktNDA5Yy04NjI2LTI3NDUxYWRmOTJlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 165 nouVanaf R1 049 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms Complex 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.887481918264 30.350534423943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang