Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms Unit J

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Birdstone-weg 510, Ramsgate, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 240 R1 116 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ramsgate Palms is teen Ramsgate-hoofstrand se heuwel geleë en is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie.

Ramsgate Palms Unit J is op die onderste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Daar is plafonwaaiers in al die die leefareas. Gaste deel die tweede badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, sowel as 'n ketel. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. 'n Gasbraai is ook beskikbaar.

Daar is 'n swembad in 'n beskutte deel van die welige tropiese tuin. Die tuin omring die kompleks en die kompleks het 24 uur-sekuriteit. Let daarop dat daar slegs 1 parkeerplek per eenheid is.

Ramsgate Palms Unit J is stapafstand vanaf die strand, waar lewensredders die hele jaar aan diens is. Verskeie restaurante, 'n kunsvlytmark en die gewilde Waffle House is alles ook stapafstand vanaf dié kompleks.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 240

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Birdstone-weg 510, Ramsgate, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms Unit J het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 240
R1 240 R1 116
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 240
R1 240 R1 116
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Birdstone-weg 510, Ramsgate, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1ZGY4ZTM5LWRkZjAtNDZmOC1hM2UyLTQyYmYzYTFjMDhjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 240 nouVanaf R1 116 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.887841 30.3504325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang