Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms Unit K

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025 en 12 Dec 2025 to 10 Jan 2026.

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025 en 12 Dec 2025 to 10 Jan 2026.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Alle huurders is aan hierdie voorwaardes by aanvaarding van die gereserveerde akkommodasie gebonde, insluitend die reg van toegang wat deur die maatskappy voorbehou is.

Geen sleutels sal vir afhaal gelaat word sonder die voltooide voorlopige besprekingsvorm, reëlbrief en 'n afskrif van die hoofgas se ID nie. Hierdie dokumente moet ten minste drie dae voor aankoms aan die maatskappy gestuur word.

Betaling moet slegs via EFT geskied.

Volle betaling word vir kits-besprekings voor okkupasie vereis.

Geen sleutels sal vir afhaal gelos word indien die bespreking nie ten volle betaal is nie. Enige na-ure uitroep sal 'n bykomende koste aangaan wat gehef sal word.

Kansellasiebeleide op aanlynbesprekingportale sal geld indien van toepassing.

'n Breekskadedeposito is betaalbaar en binne 30 werksdae na vertrek, minus enige aftrekkings, terugbetaalbaar.

Gaste moet die voorraad met aankoms nagaan en enige teenstrydighede binne 12 uur ná aankoms via WhatsApp rapporteer. Die gaste sal verantwoordelik wees vir enige tekorte/breekskade of skade wat aangegaan word indien geen afwykings aangemeld word nie.

Meubels en toebehore moet nie uit die eenheid verwyder word nie.

Die primêre gas aanvaar aanspreeklikheid en verantwoordelikheid vir enige tekorte/skade of breekskade ná aankoms en sal vir enige verlies of skade wat aangegaan word, betaal.

Enige boetes as gevolg van die oortreding van die Regspersoon se reëls sal deur die gas betaal word.

Die bevestiging van die bespreking word beskou as die aangaan van 'n huurooreenkoms wat wettig en bindend is.

Onderverhuring is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 295
R1 295 R1 166
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 295
R1 295 R1 166
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 295
R1 295 R1 166
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-laan, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfe0799b8ca26c4b90b81cb3a18e7d88135d08523421b981c2e7cf8062049de23026974c620ac334f3dfdb448195b2e490ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 295 nouVanaf R1 166 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Bidstone Avenue Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.887452948632 30.350513105349
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem