Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rancho Relaxo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berwick-weg 17, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Rancho Relaxo is net om die draai van Blouberg se hoofstrand geleë en is 'n pragtige vakansievilla met 'n gesofistikeerde aanslag en moderne kenmerke. Dit is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie want dit bederf met 'n oord-styl tuin met 'n sprankelende soutwater swembad.

Dié villa het 'n maksimum kapasiteit van 10 gaste op 'n slag en beskik oor 2 badkamers en 5 slaapkamers waarvan 4 lugversorging het. Die hoofsuite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n instapkas asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende 4 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n hoekbad en 'n stort. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die pragtige sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix en 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n kantoor en komplimentêre WiFi beskikbaar.

Die uitgestrekte vermaakarea buite sluit 'n buite-eetarea met 'n ingeboude braai, sonstoele langs die swembad asook 'n sitarea onder 'n sambreel in. 'n Buitestort is ook beskikbaar vir diegene wat van die strand af terugkeer. Boonop kan gaste gemaklik om die vuurput bymekaarkom en 'n skemerkelkie saam geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Rancho Relaxo
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 711

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Berwick-weg 17, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rancho Relaxo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berwick-weg 17, West Beach, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA374539b3376caf8e84b9a09b450851160457e762f9539b049a6ad540daa86fe3302a7bd323c11c6130b66ffbce645f68c64e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 4 17 Berwick Road West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.808554 18.477102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang